Dag manne. Ek sit netnou so en gewere skoonmaak en toe begin ek wonder.
Op die vêrskiet gewere.
Hoeveel na-trek het julle snellers?
1 mm, 5mm, so min as moontlik?
En hoekom?
Ek het gewonder of n sneller met n vreeslike lang natrek nie dalk minder invloed kan hê nie
As die momentum van jou vinger, na die nok glip en dan, skielik tot stilstand kom agv van n te kort natrek dalk jou groepe kan beinvloed nie?
Hooo dit maak sin.?
Ek luister graag!
Snellers
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Snellers
David Tubb reken dieselfde ding, natrek maak dat jy nie die skoot van die teiken af trek nie. Hy behoort te weet, nie verniet veelvuldige kampioen nie...Apie wrote:Dag manne. Ek sit netnou so en gewere skoonmaak en toe begin ek wonder.
Op die vêrskiet gewere.
Hoeveel na-trek het julle snellers?
1 mm, 5mm, so min as moontlik?
En hoekom?
Ek het gewonder of n sneller met n vreeslike lang natrek nie dalk minder invloed kan hê nie
As die momentum van jou vinger, na die nok glip en dan, skielik tot stilstand kom agv van n te kort natrek dalk jou groepe kan beinvloed nie?
Hooo dit maak sin.?
Ek luister graag!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor