Noseweek Artikel

User avatar
Rooies
Hero Member
Hero Member
Posts: 587
Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm

Re: Noseweek Artikel

Post by Rooies »

  THE CONTRACTOR

Nou weet ons hoekom daii bakkie so groen gespray is.... sodat die vyand dink hy werk vir CN
en nie daar is om n death warrant op hulle te dien nie.  :police:


R
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi



"Forgive your enemies, but never forget their names."
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Noseweek Artikel

Post by Dawie »

Verstaan noggie "sheep husbandry" term nie,  verwag hulle nou die boer moet ram vir husband vat?
jmb

Re: Noseweek Artikel

Post by jmb »

Nee Dawie ek dink hulle het 'n morele beswaar teen die veelwywery waartoe skaap boere hul kuddes dwing. Hierdie ouens wil seker nou baklei teen die onderdrukking van die ooie wat op hierdie plase plaasvind. Boere moet dus onmiddelik toesien dat elke ooi 'n ram kry en verkeislik moet elke paartjie op hul eie kamp he waar hul vry kan wees en hul regte nie misken kan word nie. Volgende stap sal dan wees dat skape se regte misken word as hulle geslag word en dat geen skaap geslag mag word sonder sy persoonlike toestemming nie. Daar sal 'n standaard dokument moet opgetrek word wat dan deur die skaap onderteken moet word alvorens hy of sy slagpale toe geneem mag word. Daar sal natuurlik spesiale offisiere aangestel moet word om te verseker dat die dokumente nie vervals of onder dwang geteken is nie. ;D
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Noseweek Artikel

Post by tafjak »

[align=center]MAAR[/align]

Soos 'n paal bo water, die vure word baie en slaangoed min!

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Ambessa

Re: Noseweek Artikel

Post by Ambessa »

Hallo Francois Marais / Dawie / Tafjak / LMB / Stefan764 / Rooies / en al die ander posters

...eina. 'n Vriend van 'n vriend van 'n vriend het blou in die gesig geword by die lees van die goeie literatuur.

...na hy weer sy selwerse kleur herwin het weet hy te vertel "...you can't fix stupid".

Ambessa
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Noseweek Artikel

Post by Louis102 »

Dawie wrote: ... Verstaan noggie "sheep husbandry" term nie,  verwag hulle nou die boer moet ram vir husband vat? ...
  ... Nee, hy het praktiese ondervinding Australi? opgedoen!  Di? dat hy met soveel gesag daaroor kan praat ... (onbetroubare bronne berig so) ...
Goeie dade oortref goeie woorde.
Post Reply