Jag permitte vir in die aand skiet
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Jag permitte vir in die aand skiet
Dag sê menere,
Kan iemand my dalk help. Ek sit met 'n helse klomp trek koedoes hier by my wat my groot skade aanrig op my lusern kampe en ook jong blokke wingerd wat geplant is. Het reed vroeer die jaar 'n nagpermit van cape nature gekry om hulle te probeer tem. Huidiglik ruk die probleem handuit en is cape nature se verteenwoordiger se antwoord aan my dat hulle sleg 2 keer 'n permit vir dieselfde probleem dier sal uitreik en daarna moet alle ander opsies oorweeg word, dit sluit in 'n 2.4m heining. Dit is nie 'n opsie nie sienende dat die koedoes dmv my buurman se plaas ook toegan het tot die lusern en wingerd. Die heining maak ook nie finansieel sin nie.
Kan nie deur die dag die koedoes jag nie want dan loop hulle op ander man se grond en die wil my nie toelaat om te jag nie. Hy verstaan dus nie dat ek skade ly nie aangesien dit hom nie raak nie.
My vraag is dus. Wat staan my te doen itv die permit om in die aand te kan skiet? Is daar iemand anders wat ek kan kontak ipv die cape nature verteenwoordiger? Wil nie onwettig in die aand begin skiet nie, omdat ek 'n ou is wat die wette en reels gehoorsaam.
Indien enige een vir my 'n oplossing het of raad het ek sal dit regtig waardeer.
Groete

Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Ek sal permit kry en met graagte kom help
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Het jy al probeer vasstel hoe laat hulle by jou aankom en weer waai?
Jy mag dalk laat middag en vroeg oggend een of twee kan uithaal....
Veral as jy gebruik maak van 'n knaeldemper?
Dan is die permit nie tersprake nie...
Jy mag dalk laat middag en vroeg oggend een of twee kan uithaal....
Veral as jy gebruik maak van 'n knaeldemper?
Dan is die permit nie tersprake nie...
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Hulle kom saans so tussen half 10 en 10 uur. Waai soggens nog voor son uit is weer. Besig om knaldemper te kryBaasvark wrote:Het jy al probeer vasstel hoe laat hulle by jou aankom en weer waai?
Jy mag dalk laat middag en vroeg oggend een of twee kan uithaal....
Veral as jy gebruik maak van 'n knaeldemper?
Dan is die permit nie tersprake nie...
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Ander moontlike oplossing is om 'n flaregun of iets soortgelyk te gebruik om hulle af te skrik.
Klink dalk dom maar as jy hulle nie mag skiet nie dan moet mens hulle probeer verskrik.....
Amper soos die lug kanon beginsel wat die koringboere hier toepas...
Wie weet, as jy genoeg lawaai deur die aand maak mag jou buurmam dalk sy storie verander
Klink dalk dom maar as jy hulle nie mag skiet nie dan moet mens hulle probeer verskrik.....
Amper soos die lug kanon beginsel wat die koringboere hier toepas...
Wie weet, as jy genoeg lawaai deur die aand maak mag jou buurmam dalk sy storie verander
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Tripwires wat die "claps" skiet kos so net oor die R200. As jy hulle regtig net wil verjaag sal n paar van hulle seker werk, die alternatief is om almal dood te skiet........wat seker nie moontlik is nie. As jy n knaldemper gebruik is jou doel mos nie regtig om hulle te verjaag nie?
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
As hulle hom bankrot vreet en daar is geen ander opsie nie dan moet die knaeldemper maar werk!
Selfde situasie as skaapboere en jakkalse.
Selfde situasie as skaapboere en jakkalse.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Deon wat van 'n voël verskrikker in die middel van die land? Sorg dat hy helder klere dra en gereeld na mens ruik
Of trek ou Sniper klere aan, ons koedoes is baie bang vir sulke uitrustings.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Carl wrote:Of trek ou Sniper klere aan, ons koedoes is baie bang vir sulke uitrustings.
Carl, hoekom dink jy is dit so? Trek die meerderheid jagters so aan en die koedoes het nou al geleer of wat dink jy is die rede hiervoor?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Ek spot eintlik tong in die kies oor jagklere ....
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Die mods moet vir ons n 'tong-inni-kies' smiley opsit...ek het regtig nou gedink jy is ernstig!Carl wrote:Ek spot eintlik tong in die kies oor jagklere ....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Carl wrote:Deon wat van 'n voël verskrikker in die middel van die land? Sorg dat hy helder klere dra en gereeld na mens ruikOf trek ou Sniper klere aan, ons koedoes is baie bang vir sulke uitrustings.
Jy spot so, maar dis waar ; die een plaas waar ek gaan jag loop die tracker met sy blou overall en twak rook en hard praat op selfoon en koedoes kyk net vir hom. As hulle ons met ons camo op 300m gewaar kap hulle toon klowe toe.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Cape nature het na groot gesukkel darm weer 'n permit aansoek van my aanvaar. Hoop hy word goed gekeur dat ek die skade kan beperk
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Sterkte ek hoop retig jy slaag want ons sukkel ook maar met die Anysberg se trek wild veral as die wereld droog raak.DeonvTonder wrote:Cape nature het na groot gesukkel darm weer 'n permit aansoek van my aanvaar. Hoop hy word goed gekeur dat ek die skade kan beperk
Jaag die koedoes Anysberg se kant toe. Ek sal hulle dan ver aan jaag
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Willie ek sal my bes probeer om hulle daai kant toe te jaag, maar dink daar is iets in my lusern, want hulle wil dit nie uitlos nie maak nie saak wat ek doen nie. Vanaand gaan hulle egter hulle rieme styf vasloop 
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
So waar koop ons biltong.
.LOL
.LOL
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Gernie ek sal kyk hoe dinge verloop in die volgende twee weke dan kan ons praat jong
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
ons soek fotos neh 
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Al enige sukses behaal ?
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Willie nog niks ou maat.Lyk my hulle het geweet ek kry permit nou bly hulle weg. Gaan vanaand weer uit om te kyk.Sal julle op hoogte hou
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Hoop vir jou part hulle bly lank weg maar hulle weet seker nou ook wanneer die permit verval en sal dan daarna gou weer hulle opwagting maak .
Hoe lank is die permit geldig ?
Hoe lank is die permit geldig ?
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Willie gisteraand ook nog niks maar het vanoggend vars spore gekry. Cape Nature reik 'n permit net uit vir 2 weke.
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Sit 'n trail cam uit om te sien watter tye hulle jou so flous.
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Sal maar so iets doen. Het nog net tot einde van die week tyd wat permit aan betref.
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Jag permitte vir in die aand skiet
Willie het gisteraand die grootste koedoe bul wat ek in my lewe al gesien het op my weidings gekry. Ongelukkig het hy nie geval nie.(Man wat die lig beman het was baie stadig gewees).Hopenlik kan ek gou weer plan maak om daardie meneer in die vrieskas te probeer kry.
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)