DGS skietdag by Durbanville die 24 ste Oktober 2015
- twinhunter
- Sr. Member

- Posts: 288
- Joined: Mon Jun 25, 2012 8:27 am
DGS skietdag by Durbanville die 24 ste Oktober 2015
Ek wil maar net laat weet dat daar volgende Saterdag die 24ste Oktober 2015 'n DGS skietdag sal gehou word te Durbanville skietbaan. Die dag word beperk tot 150 skuts en die kaliber van jou geweer moet tenminste 'n 9.3 of groter wees. Klink my dit gaan vanjaar 'n baie lekker baan wees. Vir die inskrywingvorms kan julle vir my 'n pm stuur met jou email adres of vir nel@so.co.za
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: DGS skietdag by Durbanville die 24 ste Oktober 2015
Ai ai ai ek moet werk! Het so gehoop dat dit weer op my afweek sal val 
