Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak

Post Reply
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak

Post by Riebeeker »

Ek het drie Remington 700 snellers wat net rondlê in my kas. Twee is die oorspronklikes wat in die SPS en VSF modelle gekom het. Die VSF se safety armpie is ook van stainless steel. Die ander een was die replacement sneller wat Remington vir my gegee het toe die re-call gedoen was. Soek iemand so iets?
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak

Post by Geno »

Ek stel asb belang in een. Myne het gebreek...
Goed, beter, 6millimeter!
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Re: Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak

Post by Riebeeker »

Een vir Geno in die pos en een vir Fritz op Malmesbury. Geno gooi net daar 'n adres asb.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Remington 700 snellers - wat om daarmee te maak

Post by Geno »

Baie dankie!
Ek PM jou moreoggend.
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply