Quickload data vir Rhino koeels

Post Reply
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Arnold »

Ludwig wrote: Het enige iemand dalk vir my data vir Rhino koeels vir Quickload. Ek het nog weergawe 3.2 van Quickload en ek verneem dat die nuwe weergawe, 3.6, Rhino koeels se data bevat?  Dit sal baie gaaf wees as iemand dalk vir my die Rhino.bul file kan email groot asseblief. Dis so lekker om van Arnold en Wout se Black Magic metode gebruik te maak om ladings uit te werk, maar dis baie frustrerend as mens nie die koeels se regte data het nie  ???
Email sommer vir Rhino en vra, as jy dit gekry het kan jy dit sommer vir aanstuur asb  ;)

(Wouter, het dit dan seker?)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Stefan764 »

Manne ek weti of ek skeel kyk nie, maar my QuickLoad 3.6 het ook nie die Rhino data op nie??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Jagtersdok »

Dit is nie daar op nie stef
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13648
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Geno »

Is die Trophy Bonded Bearclaw nie dieselfde of naby aan Rhino nie?
Goed, beter, 6millimeter!
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Stefan764 »

Hys ooki op QL nie....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Jagtersdok »

Ludwig jy kan daai data gaan uitwerk deur die koeel op allerande plekke te gaan meet
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Ja dit is reg version 3.6 het dit ook nie. Ek gebruik Swift A Frame en beskou dit die naaste aan Rhino. Dit is jammer dat Rhino nie op is nie aangesien hulle dalk die grootste Suid Afrikaanse vervaardiger is. Sal so bietjie naforsing doen en terug laat weet.

Groetnis

Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Jagtersdok »

Dankie Baas Wout
Mens kan ook altyd op jou staat maak ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Stefan764 »

Moet ons nie sommer die Rhinos toets ook nie??  ???  ???
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
300Winmag

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by 300Winmag »

;D Gooi !!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7559
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Wouter Roets »

Ludwig

Wat se Kobus hoekom verskyn sy goed nie op QL nie? Sal interessant wees om die uitslae te hoor!

Lekker toets kerels, ek wens ek was daar.

Groete

Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Stefan764 »

Nou ry maar so deur! Jou gastekamer is hoeka reggemaak!  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Frederik »

Hoeveel kos die Quickload program klink of dit handig te pas sal kom.

Hoop julle kom reg met die rhinos en kry lekker lading met die 180's ek weet van iemand wat so lading baie sal waardeer.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Arnold »

Ludwig wrote: Dankie Wout, Kobus van Rhino het toe teruggekom na my toe met die BC wat volgens hom "omtrent .300 is" vir die 180gr 308 Solid Shank. Die enigste ander worry is daai "Initial Pressure waarde" wat Quickload soek. Ek het maar vir die Standaard Moly Jacketed koeel gegaan met Quickload se aanbevole waarde, maar die Rhino is nie regtig een van die 3 moly opsies nie. Dis nie 'n "Moly Jacketed" koeel nie, ook nie 'n "Soft Solid Brass" nie ook nie "Solid Copper" nie. Ek gaan vanmiddag die Rhino koeels toets saam met Stefan en sal dan seker sien hoe akuraat my duimsuigery waardes vir die Rhino koeels was.
Ek sou vir die Rhino eerder die waarde vir solid copper gebruik ...
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Quickload data vir Rhino koeels

Post by Jagtersdok »

Vir my 500ste post as ek dit nie mis het nie.
Quickload gee vir jou aan omtrent watse snelheid jy moet kry om daai node te slaan en jy moet gaan aanpas wat die bullet travel distance is en al die ander dinge.

Tog moet jy jou geweer eers opwerk. Vat 10 rondtes begin by min gegewe lading volgens die boek. Laai dan 0.5gr uitmekaar uit in elke rondte tot jy 0.5 van max af is wat die boek s? en nou begin jy 0.3 laai. Jy laai die TPL wat jy wil gebruik met jou uiteindelike lading

Sit die rondtes nou in klein koeler box met niks anders in nie, gebruik dit net as isolasie om die elemente uit te hou. Gaan skiet hulle oor chrono en kyk wat maak jou geweer met daai spesifieke batch kruit en koeels SKRYF DIT NEER

Nou kan jy sien watse gewig kryt jou max is en ook by watter kryt gewig jy die Node sal slaan soos QL dit uitgewerk het.

Nou het jy VEILIG 'n lading OPGEWERK
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply