Nuwe Bande vir Hilux

Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Nuwe Bande vir Hilux

Post by Apie »

Ludwig

Het julle al die wielmoere natgepee?
User avatar
Phillip
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm

Re: Nuwe Bande vir Hilux

Post by Phillip »

Ludwig wrote:
Phillip wrote:Hallo Ludwig!

Watter bande het jy toe vir jou gekry? Ek sal ook binne die volgende week nuwe bande moet opsit op my Hilux.

Groete
Philip, ek het Achilles Desert Hawks gekoop net voor ek op vakansie was en toe met die terugkom van vakansie toe rol ek die Hilux op die grondpad. Hy is toe afgeskryf, so ek kan jou ongelukkig niks vertel van die bande wat ek opgesit het nie.
Jammer om te hoor van die ongeluk. Baie bly jy is nog met ons!
Post Reply