Wat dink julle van die LR kaliber?
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Wat dink julle van die LR kaliber?
Naand manner
Ek het n bietjie gaan kyk na langafstand kalibers en op die mender afgekom.
.26 Nosler
404Jeff dop wat afgenek is na n .264
142gr teen 3300fps
Dit lyk na n bul vir LR!
Nou wil ek weet Wat dink julle en is dit moontlik om so ene te laat
bou hier in SA?
Jy kry n .28 Nosler ook.
Groete
Gerhardu Odendaal

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
Die manne by Long Range Hunting (http://www.longrangehunting.com) bou lankal spes gewere in die 26 en 28 Nosler. Weet net hy gaan 'n loop opvreet. In Amerika is dit roetine om loop te vervang, maar hier by ons - 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
Dankie.hoeveel skote sal so n loop kan vat?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
1500, as jy 100 skote n jaar met hom skiet is dit 15 jaar se speel. 264WM loop ook baie naby aan daai spoed maar nie heeltemal nie en die loop sal aansienlik langer hou, as jy die 264WM teen dieslefde spoed as die 26 skiet gaan jou loop en komponente ook maar houe vat.
As jy n "Nosler" wil bou sou ek eder die 28 pad gegaan het met n lekker 1/8 twist loop vir daai nuwe Bergers
As jy n "Nosler" wil bou sou ek eder die 28 pad gegaan het met n lekker 1/8 twist loop vir daai nuwe Bergers
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
Yip,
28Nosler sou baie beter bet wees.
28Nosler sou baie beter bet wees.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
Ekt ook gekyk na die .28 Nosler en hy kan 195gr punte ook goed lanseer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
As n dedicated LR tyken geweer sal jy seker nie baie meer as 800 skote sien nie maar jy kan darem seker bq meer as 1000 Minute of bok kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
Dink julle dis moontlik om n .28 Nosler te bou hier in SA. As dit nie die moeite werd is nie gaan ek maar eerder vir my n 6.5 Creedmoor rakgeweer koop.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
Vir tyken skiet en bq jag kry die 6.5C en skiet hom, jy sal nie jammer wees nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
My volgende roer sal ook n 6.5mm Creed wees.
Vir interesantheid, sou mens n 308 kan herkamer na 284W, lope kan mens kry?
Vir interesantheid, sou mens n 308 kan herkamer na 284W, lope kan mens kry?
"Failure is NOT an Option"
-
Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
So wat is die beste 5 opsies as mens 'n .243W of .308 se loop uitgeskiet het, om op 'n kort aksie te bou?Ludwig wrote:Ek het 'n Remington SPS Stailess in 308 van die rak af gekoop en die aksie gebruik om my 284 Win te bou, maar 'n lang aksie (30-06) sal baie meer gepas wees vir die 284 Win as 'n korter aksie. Ek kan glad nie die magasyn gebruik of 'n gelaaide rondte ontlaai sonder om die hele slot te moet uithaal nie. Dit was ongelukkig omdat ek nie aanvanklik 'n 284 Win beplan het vir die bou nie, maar eerder 'n 7mmWSM, wat toe nie gerealiseer het nie en ek moes toe iets anders op die kort aksie bou, maar as mens die keuse het is 'n lang aksie beslis baie meer geskik vir die 284 Win.BenR wrote:Vir interesantheid, sou mens n 308 kan herkamer na 284W, lope kan mens kry?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
Sit n 1/8 twist op jou 243 en druk n SLR reamer agter hom in 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Wat dink julle van die LR kaliber?
Luddie
Ek sien daar is nog steeds n wanpersepsie wat bestaan dat jy n koeel teen die spoed van witlig moet gelanseer word alvorens jy met n geskikte kaliber vir langafstand jag en skiet sit. Hierdie is natuurlik nie die geval nie en is daar baie ander kreteria wat eerder na gekyk moet word met jou keuse. Jou skrywe wys dit ook dan so uit.
Groetnis
Wout