Bruno 308
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Bruno 308
Soek bietjie raat op my 308. Wil nie graag die geweer verkoop nie want dit is n erf stuk van my pa. Hy het n zzk aksie. Die loop staan nou einde se kant toe. Ek wil graag oor langer afstande kan jag met hom. Watter loop en twist sit mens op en sal mens hom accly of nie
-
Burger
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Thu Oct 04, 2012 10:47 pm
Re: Bruno 308
Bertus op watter afstande wil jy jag? Vlakte wild word normaalweg tussen 200 en 300m gejag en daarvoor het n 308 oorgenoeg energie om efektief dood te maak.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Bruno 308
Ek sou n 1in 11 twist op sit so 28" lekker swaar varmint tiepe loop (klink nie of jy met hom wil loop nie) dan kan jy lekker lang swaar koels skiet, het nog nie gehoor van n 308AI nie maar ek kan verkeeerd wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: Bruno 308
Wil graag jag to op 450 m
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Bruno 308
Bertus, are you 100% sure your Brno's barrel is finished?
Why do you say it's finished has your groups started opening up?
My Brno .308 still has its original barrel and it's a 1 in 10 twist and loves heavy bullets 168 up and in particular 180gr
Why do you say it's finished has your groups started opening up?
My Brno .308 still has its original barrel and it's a 1 in 10 twist and loves heavy bullets 168 up and in particular 180gr
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 727
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Bruno 308
Capt. Sit nou so loop op dan is die kolf ook nie meer reg nie en moet hy 'n laminated thumbhole Boyd of iets opsit en dan is die "erfstuk" gedeelte ook daarmee heen.
Bertus, (1) het jy al besin hoeveel keer jy regtig op 450m gaan jag?
(2)Wat laat jou dink die loop " staan einde se kant toe"?
Bertus, (1) het jy al besin hoeveel keer jy regtig op 450m gaan jag?
(2)Wat laat jou dink die loop " staan einde se kant toe"?
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: Bruno 308
My pa het daai jare net met R1 rontes geskiet geweer net in kluis gesit sonder olie so hy het bietjie roes plekke op getel in die lòop
ek het hom laat target crown. Omdat fie groepering op 100m met 165 en 180 grein rontes mekaar sny ma op 200 m maak hulle amper 3 duim oop.
ek het hom laat target crown. Omdat fie groepering op 100m met 165 en 180 grein rontes mekaar sny ma op 200 m maak hulle amper 3 duim oop.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Bruno 308
Dit klink nie vir my jou loop is klaar nie. As hy was sou jy nie op 100 m so n groep kon skiet nie. Wat se teleskoop het jy op hom? If you cannot see it you cannot shoot it.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Bruno 308
Dagsê Bertus.
Ek verstaan dat die geweer sentimentele waarde vir jou het.
Ek stem saam met obasch se siening. Is die kool die sous werd?
Daai BRNO is 'n bitter lekker algemene jaggeweer.
Opsie A: Lig genoeg vir stap sowel as vlaktes tot 300m. Indien jy die loop vervang sou ek na 'n Broughton loop kyk in "Light Palma" of "Sporter profiel". 'n Een tot tien groef draai sal die 155 tot 168 greiners hier aan die kus stabiliseer en selfs die swaarder koeëls tot 180 grein hoër bo seevlak kan dryf. Op die vlaktes sal die 162 tot 168 voldoende wees met goeie skoot plasing en akkuraatheid.
Opsie B: Om by 450 m uit te kom is daar heelwat ander dinge wat 'n rol begin speel. Om dit konstant en effektief te doen gaan 'n 26 duim "Heavy Palma" of "Varmint" profiel loop beter werk. Jou BRNO se kolf is te skraal vir so 'n dik loop. Jy gaan dus moet kyk na 'n nuwe kolf.
Opsie A is die goedkoopste en jy kyk na tussen R 10 000 en R 15 000, afhangende van die loop en arbeidsmark prys.
Met opsie B kyk jy na tussen R 15 000 en R 20 000. Dit kan selfs duurder wees met 'n B&C of GRS kolf. Al wat dan van jou Pa se geweer oorbly is die aksie. Die roer is dan ook hopeloos te swaar vir stap.
Ek sê nie dat jy met die ligter profiel loop nie tot op 450 m kan skiet nie. Om dit te vermag moet jy baie oefen en dunner lope is geneig om akuraadheid in te boet sodra hul warm word. Dit kan tot erge frustrasie lei.
Koop liewer 'n geweer van die rak vir minder as R 20 000.00 wat aan al jou behoeftes voldoen.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: Bruno 308
Ek het n hawk 6 x 24 x 56 . Het so 2 jaar terug groepering op 200m gekry van n duim nou is dit 3 duim.
-
bertus
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Tue Jan 20, 2015 6:58 am
Re: Bruno 308
Met die target crown het hulle ook my loop 2 duim korter gemaak want hy was baie geput
-
Bushpig7
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Mon Dec 23, 2013 7:33 am
Re: Bruno 308
Bertus
Another option to consider "Wheeler Bore Lapping Kit"
Fire lapping can smooth and recondition that barrel and get it back to shooting better.
Have you checked the bedding.
The Bore Lapping Kit is available from S&O R 710,00. It comes with 3 Grits 240 , 320 acuaryd clean, then 5 more of the same grit clean then next finer grit 5 shots etc . 20shots and there should be a remarkable improvement in accuracy.
The process smooths the edges of the pits in the barrel. The barrel will still only shot 20 shot strings accurately.
Bushpig 7