Nuweling
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Nuweling
Welkom ou maat - sien die verwysing van die Ceracote Namibia gesprek wat ons bymekaar uitgebring het.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=73&t=43922
Hoop jy geniet dit hierso - klomp bakgat manne hier en n trop Namibiers ook!
Sien uit na jou deelname.
PS: Ek is Oktober eerste in daai ry vir diens ...
En o-ja - hier moet jy eers 25 posts he voordat jy kan adverteer, se maar net voordat jy in die diepwater beland

Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Erich
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Sep 29, 2015 3:10 pm
Re: Nuweling
Dankie FHM, waardeer die informasie,
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuweling
Welkom maat.
Ek sien jy en FHM deel 'n liefde vir spinnekoppe!
Ek sien jy en FHM deel 'n liefde vir spinnekoppe!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuweling
Welkom Erich
Ek sal ook later draai kom maak. Het darem al jou besonderhede gekry.
Geniet dit hier.
Ek sal ook later draai kom maak. Het darem al jou besonderhede gekry.
Geniet dit hier.
- Erich
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Sep 29, 2015 3:10 pm
Re: Nuweling
Kalahari wrote:Welkom Erich
Ek sal ook later draai kom maak. Het darem al jou besonderhede gekry.
Geniet dit hier.
Dankie Kalahari,
Sien jy van Gochas, Lekker my oom hulle het daar geboer :-)
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuweling
Ja Erich, ek is in die Soutblok, so 120km suid-oos van Gochas.Erich wrote:Dankie Kalahari,Sien jy van Gochas, Lekker my oom hulle het daar geboer :-)
Wie is jou oom as ek mag vra en waar het hulle geboer, dalk ken ek hulle?
- Erich
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Sep 29, 2015 3:10 pm
Re: Nuweling
Brand Kotze, hulle plaas was net agter Moscow :-)Kalahari wrote:Ja Erich, ek is in die Soutblok, so 120km suid-oos van Gochas.Erich wrote:Dankie Kalahari,Sien jy van Gochas, Lekker my oom hulle het daar geboer :-)
Wie is jou oom as ek mag vra en waar het hulle geboer, dalk ken ek hulle?
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuweling
Ja nee, klein wêreld
, jy en Werner en klein Brand is dan neefs?
- Erich
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Sep 29, 2015 3:10 pm
Re: Nuweling
Kalahari wrote:Ja nee, klein wêreld, jy en Werner en klein Brand is dan neefs?
Net so... :-)
Lekker aand
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Nuweling
Dankie , selfde jou kant.
- Jay Jay
- Full Member

- Posts: 199
- Joined: Wed Jun 10, 2015 3:55 pm
Re: Nuweling
Hi Erich, baie welkom.
Johan
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
.22 CZ Varmint Evolution
.357 Mag Ruger
.308 Win Howa
6.5 Creedmoor Howa
CZ 9mm Shadow 1
.223 Anderson AR
12G Franchi Affinity
The best thing about memories is making them.
- Erich
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Sep 29, 2015 3:10 pm
Re: Nuweling
Dankie vir die verwelkoming, lekker dag.