Howa 6.5 Creedmor - VLT
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Howa 6.5 Creedmor - VLT
Manne
Vir die wat belang stel, VLT kry woensdag 3 x 6.5 creedmor ( Varminter ) en nog nie een van hulle is op bestelling of verkoop nie.
Die verkoopsman het gepraat van R10900 met die hogue kolf en dan R11900 met die lamintae weergawe.
Hoop dit help.
Groete
Vir die wat belang stel, VLT kry woensdag 3 x 6.5 creedmor ( Varminter ) en nog nie een van hulle is op bestelling of verkoop nie.
Die verkoopsman het gepraat van R10900 met die hogue kolf en dan R11900 met die lamintae weergawe.
Hoop dit help.
Groete
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Dit is die 6.5x55 wat land nie Creedmor nie. Bevestig met Rep
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Dankie Kobus
Ek het gister met Dan gesels en hy het die informasie so deur gegee.
Groete
Ek het gister met Dan gesels en hy het die informasie so deur gegee.
Groete
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Dwight wil net seker maak of ek agter is op n nuwe produk - wat is 'lamintae' kolwe? Of het jou vinger geglip?Dwight375 wrote:Manne
Vir die wat belang stel, VLT kry woensdag 3 x 6.5 creedmor ( Varminter ) en nog nie een van hulle is op bestelling of verkoop nie.
Die verkoopsman het gepraat van R10900 met die hogue kolf en dan R11900 met die lamintae weergawe.
Hoop dit help.
Groete
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Sover ek weet kom die 6.5 X 55 Swede nie in Varminter model uit nie. Sover was dit lokaal nog net 223, 22-250 en 308 gewees. Die 6.5 Creedmoor sou die nuwe een wees wat bykom.JAGTERSREG wrote:Dit is die 6.5x55 wat land nie Creedmor nie. Bevestig met Rep
EDIT: Daar is sprake dat die 6.5 Grendel ook later gaan bykom.
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Volgens die rep wat die bestellings plaas vir VLT is dit die 6.5x55 wat inkom en nie die Creedmor nie. Nie gevra wat die konfigerasie is nie. Die Creedmor kom eers volgende jaar in.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
OK, hoop net die Rand sien nie sy gat nog verder nie, anders is my hele Kersbonus daarmee heen. Ek wag geduldig, en ek hoop hulle bring genoeg in, anders gaan die boervolk mekaar aanvat by die wapenwinkels vir een.JAGTERSREG wrote:Volgens die rep wat die bestellings plaas vir VLT is dit die 6.5x55 wat inkom en nie die Creedmor nie. Nie gevra wat die konfigerasie is nie. Die Creedmor kom eers volgende jaar in.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Jislaaik die is darem n YSTER creedmore!
Pragtig!
Pragtig!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Jy's 100% reg. Nogal 'n jammerte, maar die Creedmoor gaan mooi loop.Henry wrote:Sover ek weet kom die 6.5 X 55 Swede nie in Varminter model uit nie. Sover was dit lokaal nog net 223, 22-250 en 308 gewees. Die 6.5 Creedmoor sou die nuwe een wees wat bykom.JAGTERSREG wrote:Dit is die 6.5x55 wat land nie Creedmor nie. Bevestig met Rep
EDIT: Daar is sprake dat die 6.5 Grendel ook later gaan bykom.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2599
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Hoe beskikbaar is doppe en koeëls vir die 6.5 Creedmore?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Hornday doppe is taamlik beskikbaar en jy kan 308 doppe ook gebruik as jy wil, koels is maar so beskikbaar soos die ander koele nou is aka jy moet maar koop as jy sien. Klaar gelaaide rak ammo is ek nie seker oor nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
More manne. het iemand al enige nuus oor die roer? My gat jeuk man!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Ek het nou net n mail van die kooperasie gekry wat se hulle het stock van die Howa in 6.5C
HOWA 6.5 CREEDMOOR in stock @ R 9 500 VAT incl
• 24inch Varminter barrel
• 1-8 twist rate
• Blue only
• Black Hogue (synthetic) stock ONLY
HOWA 6.5 CREEDMOOR in stock @ R 9 500 VAT incl
• 24inch Varminter barrel
• 1-8 twist rate
• Blue only
• Black Hogue (synthetic) stock ONLY
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Howa 6.5 Creedmor - VLT
Ek het hom ook sopas gekry. Lyk my, my vrou se kersgeskenk gaan nie heeltemal Parfuum wees nie.
