Naand manne.
Gaan iemand die jaar weer leisels vat en dit doen? Jaco?
Groete
Douw
Jaracal Kersfonds vir 2015??
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Jaracal Kersfonds vir 2015??
Douw, dit sal lekker wees. My kersfonds kompetisie van 2013 kry die naweek weer lewe, wanneer ek by die skenker van n blesbok in 2013, en nou ook n vriend, my seun vat vir sy eerste bok ooit. My vrou het ook al hier gejag. Ek sal na komende naweek meer kom vertel.
Ek het self gedink om sommer in die kopetisie te vra, of aan te huts dat die kompetisie weer moet gedoen word die jaar asb., en het ook gedink om die eerste prys in die rigting hiervan te gooi, in die vorm van n Std Boyds kolf van jou keuse.
Jaco, Jean en Eugene, is julle manne nie weer lis om leisels te vat nie asb?

Veiligheid eerste manne!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Jaracal Kersfonds vir 2015??
Pierre, ek sal beslis wees my hulp aanbied. Hoop ook die saak kan weer die jaar van die grond af kom.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Jaracal Kersfonds vir 2015??
Sal ook weer help met die rekening en admin gedeelte.
Aim small, miss small
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jaracal Kersfonds vir 2015??
Waar betaal ons?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Jaracal Kersfonds vir 2015??
More
Ons kan die kompetisie weer doen.
Kan begin 1 Oktober en eindig 30 November. Ek vat bietjie verlof in November en Desember en sal graag wil weg gaan so ek sal nie weer kan hardloop met dit tot 15 Desember nie.
Om Kompetisie te reel het ons pryse nodig, kyk wat ons bymekaar kan kry, dankie solank vir die Boyds Pierre. Ek gee nie om die nommer toekenning en goed te doen nie.
Vir wie wil ons die jaar geld gee? Bly ons by Loerie of is daar ander planne?
Groete
Jaco
Ons kan die kompetisie weer doen.
Kan begin 1 Oktober en eindig 30 November. Ek vat bietjie verlof in November en Desember en sal graag wil weg gaan so ek sal nie weer kan hardloop met dit tot 15 Desember nie.
Om Kompetisie te reel het ons pryse nodig, kyk wat ons bymekaar kan kry, dankie solank vir die Boyds Pierre. Ek gee nie om die nommer toekenning en goed te doen nie.
Vir wie wil ons die jaar geld gee? Bly ons by Loerie of is daar ander planne?
Groete
Jaco
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Jaracal Kersfonds vir 2015??
Solank mens met die regte gesindheid gee maak dit seker nie saak wie aan die ontvangkant is nie? Daar is so baie wat benodig sal seker nooit n meer gepaste kanidaat kry as n ander nie?
Ek sou se Loerie, gee mens so bietjie meer van n "persoonlike konnektasie" as ek dit so kan noem omdat mens al met hulle in die verlede gewerk het?
Ek sou se Loerie, gee mens so bietjie meer van n "persoonlike konnektasie" as ek dit so kan noem omdat mens al met hulle in die verlede gewerk het?
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Jaracal Kersfonds vir 2015??
Ek sal slagskaap ingooi.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Jaracal Kersfonds vir 2015??
Stefan764 wrote:Solank mens met die regte gesindheid gee maak dit seker nie saak wie aan die ontvangkant is nie? Daar is so baie wat benodig sal seker nooit n meer gepaste kanidaat kry as n ander nie?
Ek sou se Loerie, gee mens so bietjie meer van n "persoonlike konnektasie" as ek dit so kan noem omdat mens al met hulle in die verlede gewerk het?
Stem saam!