XSSSA - 7 November 2015
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
XSSSA - 7 November 2015
Net om vir die manne te laat weet dat ons 'n laaste skiet vir die jaar gaan hou. Hierdie gaan nie 'n amptelike kompetisie wees nie maar eerder 'n oefening/opleiding/bekendstelling aan langafstand skiet.
Span inskrywings gaan nie nodig wees nie. Deel van die baan sal beskikbaar wees vir oefening en deel sal gebruik word vir opleiding/demonstrasie.
So as jy nog altyd wou maar 'n skietmaat het nie, jou toerusting wil kom toets of 'n bietjie meer leer oor hoe om jou skote op teiken te kry is dit die geleentheid vir jou.
Plekke is beperk so besluit solank of hierdie vir jou is.
Agv wat als op die dag gaan/moet gebeur sal ons later eindig as gewoonlik.
Ek sal in die week die uitnodiging met meer detail epos so as jy nognie op my epos lys is nie laat weet my by arnold @ xsssa.co.za
Vir die wat nie weet nie, ons het 'n Facebook bladsy asook 'n YouTube kanaal.

- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Gaan nou e-pos stuur.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Arnold..
Kan jy ons meer vertel(fotos ook asb) hoe daai gong werk saam die liggie wat flikker asb? Wil graag so een vir my ook bou.
Groete
P
Kan jy ons meer vertel(fotos ook asb) hoe daai gong werk saam die liggie wat flikker asb? Wil graag so een vir my ook bou.
Groete
P
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Daardie is my IP aangesien daar taamlik ontwikkelingstyd ingegaan het 
Jy kan wel sulke stelsels oorsee koop en invoer. Baie manne gebruik ook kameras met wifi antennas en daar is ook komersieële stelsels beskikbaar, vir ons kompetisie is daardie stelsels egter nie voldoende nie of eenvoudig net te duur.
Jy kan wel sulke stelsels oorsee koop en invoer. Baie manne gebruik ook kameras met wifi antennas en daar is ook komersieële stelsels beskikbaar, vir ons kompetisie is daardie stelsels egter nie voldoende nie of eenvoudig net te duur.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Gou gegoogle sien dis darem nie so moeilik nie.Maar sal liewers by "my" patent bly van om 2 fone(het dit darem kla so niks addisionele kostes nie) te gebruik met 'n baby monitor(R54) app om die skote te sien...(-:
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Waar skiet julle Arnold?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Pinkes
Daai is 'n interessante oplossing, dit is nie moeilik om so tipe oplossings te prakseer nie en jou spesifieke situasie sal bepaal van watse hulpmiddels jy gebruik kan maak. Die omgewing waar ons skiet, die afstande en die logistiek/tydsduur van die kompetisie het 'n groot invloed gehad op die oplossing wat ek het.
Nickvn
Ons skiet buite Prins Alfred Hamlet (naby Ceres in die Kaap)

Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Pinkes teen die regte prys sal ek naby aan jou teikens kom sit en luister...as jy dalk vir my n mag-light of iets het vir die oefening!
Met n vleisie...
Met n vleisie...
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Thanks Arnold, dis mooi daar, maar bietjie ver .....
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Die app gee klank en live video streaming... werk deur 3G sein.. En die data is baie min wat gebruik word op so skiet sessie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
As jy opvangs het werk dit seker goed, ons sessies is so tussen 7 en 9 ure lank so battery leeftyd op 'n foon wat heeltyd stream sal ook sekerlik 'n issue weesPinkes wrote:Die app gee klank en live video streaming... werk deur 3G sein.. En die data is baie min wat gebruik word op so skiet sessie.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Vir julle sal dit 'n problem wees!! maar vir my werk dit.En ek het ook darem 'n ekstra battery pack wat saam loop vir ingeval.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Mellies270 wrote:Pinkes teen die regte prys sal ek naby aan jou teikens kom sit en luister...as jy dalk vir my n mag-light of iets het vir die oefening!![]()
![]()
![]()
![]()
Met n vleisie...
Ek het hom gese ons moet eder net n man kry wat da in die land le en vir ons watsaps stuur oor wat voor aan gaan ma hy was bang sy 6.5C hardloop uit sous uit hier by 1500y dan val die man naand raak
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Capt. Oblivious wrote:Mellies270 wrote:Pinkes teen die regte prys sal ek naby aan jou teikens kom sit en luister...as jy dalk vir my n mag-light of iets het vir die oefening!![]()
![]()
![]()
![]()
Met n vleisie...
Ek het hom gese ons moet eder net n man kry wat da in die land le en vir ons watsaps stuur oor wat voor aan gaan ma hy was bang sy 6.5C hardloop uit sous uit hier by 1500y dan val die man naand raak
Eks bly iemand dink ook soos ek kaptein!
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Ek is daar
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Dit lyk my ek kry nie tyd om die epos uit stuur nie ... hopelik vanaand.
Hierdie is egter die voorlopige beplanning/detail:
Load development for Long Range (no detail, will be discussed in passing to make you aware of this)
Cost will be R250 per person (limited entries, max of 30 people)
Training will be done by myself and two of the Top shooters in the XSSSA series (Jaco van Tonder & Paul Dreyer)
This will not be a demonstration type event only and you will get the opportunity to practice what you have learnt under the helpful eye of an experienced shooter.
Location/Map: Outside Prins Alfred Hamlet
If you have not done so already please send me your email address so you receive the entry form.
arnold @ xsssa.co.za
Hierdie is egter die voorlopige beplanning/detail:
Load development for Long Range (no detail, will be discussed in passing to make you aware of this)
- Bullet selection
- Case preparation
- Load / velocity
- Accuracy vs. consistency
- Humidity
- Pressure
- Temperature
- Wind
- Bipod design
- Rear bag
- Technique
- Equipment requirements
- Time limits
- Spotter’s responsibilities
- Shooter’s responsibilities
- Team dialog
- Zero @ 100m
- 200mm Gong @ +-300m
- 300mm Gong @ +-500m
- 500mm Gong @ +-800m
- The rest of the range will also be available for practice.
Cost will be R250 per person (limited entries, max of 30 people)
Training will be done by myself and two of the Top shooters in the XSSSA series (Jaco van Tonder & Paul Dreyer)
This will not be a demonstration type event only and you will get the opportunity to practice what you have learnt under the helpful eye of an experienced shooter.
Location/Map: Outside Prins Alfred Hamlet
If you have not done so already please send me your email address so you receive the entry form.
arnold @ xsssa.co.za
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Dit klink baie interessant en baie leersaam. Ek sou bitter graag wou bywoon maar die SAJWV-kongres is ook op 7 November.
en tweedens is dit effe ver hier vanaf Lichtenburg.
Dalk moet julle 'n video-opname maak van die besprekings en dit teen 'n billike bedrag verkoop aan die wat dit graag sou wou bywoon maar weens omstadighede dit nie kan maak nie. Ek sal verseker belangstel in so 'n leersame video/dvd

Boomstomp
- Full Member

- Posts: 219
- Joined: Wed Jun 04, 2014 3:40 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Ek is defnetief daarso!! Sleep nog 'n vriend saam!
EDIT:
Moet ons 'n bi-pod op ons gewere hê? Ek skiet gewoonlik oor rugsak as ek lê, maar kyk al tydjie na 'n bi-pod.
EDIT:
Moet ons 'n bi-pod op ons gewere hê? Ek skiet gewoonlik oor rugsak as ek lê, maar kyk al tydjie na 'n bi-pod.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Jy kan oor 'n rugsak skiet as jy wil.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
OK die kennisgewing is uitgestuur. as jy dit nie gekry het nie kontak my gerus by arnold @ xsssa.co.za
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: XSSSA - 7 November 2015
Arnold hou vir my n plek asb
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Hallo Andre, soos per die epos bevestig betaling jou plek 
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Betaling gemaak - GJdP.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
5 plekke is nog oop vir die opleiding
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 7 November 2015
Inskrywings is toe, dankie vir die belangstelling.