Nuwe Lid
- Lewies
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Sep 23, 2015 8:46 am
Nuwe Lid
Hi Almal. Ek het al baie van die form gehoor, en glo ek sal waardevolle inligting hier kry.
Ek jag met 'n Winchester Mod. 70 featherweight .270 en het hiedie jaar begin herlaai. Als het nie seepglad geloop nie, het my ladings gekry vir GS Costum punte met die regte spoed, maar kon glad nie groepeer nie. Die geweer het al meer rond en bond begin skiet. Hy is nou by die geweersmit, waar hy ge-bed word. Hoop dit sal werk.
Enige iemand dieselfde probleme al gehad?
Groete
Louis

Sabatti 12 ga
Krico .22lr
Winchester .270win
Musgrave .375 H&H
Krico .22lr
Winchester .270win
Musgrave .375 H&H
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Nuwe Lid
welkom hier, Met GSC koeëls het ek nog net goeie resultate gekry, nie een van my gewere is gebed, of enege snaakse goed aan gedoen nie, maar hoop jy kom gou reg na geweersmid daaraan gewerk het.
vertel so bitjie meer van jou self en van waar is jy?
vertel so bitjie meer van jou self en van waar is jy?
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Louis!
Glo jy gaan dit hier geniet. Hier is n paar slim manne wat jou sekerlik advies sal kan gee.
Laat weet die ouens as jy daai roer terug het, iemand sal kan help!
Glo jy gaan dit hier geniet. Hier is n paar slim manne wat jou sekerlik advies sal kan gee.
Laat weet die ouens as jy daai roer terug het, iemand sal kan help!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- cobus s
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Wed Sep 02, 2015 11:57 am
Re: Nuwe Lid
Welkom Louis.
Hoop jy geniet die Forum soos ek leer elke dag iets nuuts.
Groete.
Hoop jy geniet die Forum soos ek leer elke dag iets nuuts.
Groete.
- Lewies
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Sep 23, 2015 8:46 am
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe Lid
Welkom en geniet dit hier.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Nuwe Lid
Welkom en geniet die inligting beskikbaar.
Die ouens help graag!!!!
Die ouens help graag!!!!
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Lewies
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Sep 23, 2015 8:46 am
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Lewies. Dui net op jou "profile" aan waar jy vandaan kom.Lewies wrote:Dankie Almal
Dan weet ons waarheen ons jou persentjie kan pos, as jy een verdien.