Sightron Ondervinding

geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Sightron Ondervinding

Post by geelslang »

Hallo almal,

Met watter telleskoop kan Sightron SIII vergelyk word i.t.v. helderheid en tracking. Ek is besig om 'n telleskoop te soek vir my 6.5x47 Lapua en oorweeg alle opsies (Sightron SIII, Vortex PST, NF SHV en Leupold LR Target). Ek gaan die geweer grotendeels gebruik vir veldskiet, gong challenges en baie beslis vir voorsitjagte. Ek het gesien Sightron maak ook 'n S-TAC scope wat nie te onaardig lyk nie..

Ek luister graag na julle

Groete
Geelslang
terven
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by terven »

Hallo Geelslang
Ek wil nie ander maake/name noem nie , maar ek het wel van die teleskope wat jy hierbo noem besit en later verkoop om te vervang met n Sightron . Ek het so 3 maande terug my 4de Sightron gekoop
. Ek het vriende wat van die heelwat duurder bogenoemde teleskope het en omrede ons gereeld saam skiet kyk en vergelyk ons maar van die teleskope en toerusting. Ek weet daar is ouens wat glo/dink dat van die maake/name hierbo "kom direk uit die hemel uit"(met respek gese) maar ek weet van n hele paar wat vevang is of terug oor die water is om herstel te word. Ek het ook al n splinternuwe S3 gehad wat van dag een af foutief was en was dadelik omgeruil met n ander een(baie verbaas maar geen stories). Van my jag/skiet vriende het geglo dat n teleskoop onder 20k nie in dieselfde sin genoem kan word as die duurder "onbreekbare hemelse" teleskope nie. n Hele paar van hulle het met tyd en ondervinding agter gekom (soms druipstert) dat n S3 vir geen van die bogenoemde teleskope terugstaan nie , en ook vir hulle van die Sightron S3 's gekoop. Ek se nie dat die Sightrons die beste van bogenoemdes is nie maar ek sal myne nie vir enige een van hulle verruil nie.
Sterkte met jou besluit!
Mooi dag.
Terven
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Joe308 »

+1 vir Sightron.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Eugene »

terven wrote:Hallo Geelslang
Ek wil nie ander maake/name noem nie , maar ek het wel van die teleskope wat jy hierbo noem besit en later verkoop om te vervang met n Sightron . Ek het so 3 maande terug my 4de Sightron gekoop
. Ek het vriende wat van die heelwat duurder bogenoemde teleskope het en omrede ons gereeld saam skiet kyk en vergelyk ons maar van die teleskope en toerusting. Ek weet daar is ouens wat glo/dink dat van die maake/name hierbo "kom direk uit die hemel uit"(met respek gese) maar ek weet van n hele paar wat vevang is of terug oor die water is om herstel te word. Ek het ook al n splinternuwe S3 gehad wat van dag een af foutief was en was dadelik omgeruil met n ander een(baie verbaas maar geen stories). Van my jag/skiet vriende het geglo dat n teleskoop onder 20k nie in dieselfde sin genoem kan word as die duurder "onbreekbare hemelse" teleskope nie. n Hele paar van hulle het met tyd en ondervinding agter gekom (soms druipstert) dat n S3 vir geen van die bogenoemde teleskope terugstaan nie , en ook vir hulle van die Sightron S3 's gekoop. Ek se nie dat die Sightrons die beste van bogenoemdes is nie maar ek sal myne nie vir enige een van hulle verruil nie.
Sterkte met jou besluit!
Mooi dag.
Terven
+1! Nie in dieselfde klas as 'n R40k scope nie, maar amper! ;)
Aim small, miss small
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Francoisv »

Joe308 wrote:+1 vir Sightron.
NXS.
Francois Vogel
geelslang
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 482
Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by geelslang »

Is die Sightron se kruishaar te dun vir nagskiet of sal hy werk?
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Sangoma (IAN) »

Die S Tac reeks is rubbish. Bly weg.
Vir een of ander stupid rede het Sightron besluit om hom in die Phillipyne te laat maak. Ek persoonlik kon nog nooit van Made in Philippines scopes hou nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Capt. Yoda »

Koop klaar n NXS of as jy bq ekstra gekd het koop n March Tack
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
jacja
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Thu Nov 28, 2013 4:16 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by jacja »

Sightron is n goeie waarde v geld scope. Kyk na die LRMOA kruishaar.
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by gs23139 »

Ek stem saam met +1 vir Sightron, ek het self 3.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Joe308 »

Francoisv wrote:
Joe308 wrote:+1 vir Sightron.
NXS.
Die Sightron's het vandag die Nightforce Competitions/NXS'e in die stof agter gelaat daar op Heidelberg se militêre baan. Nr 1 en 2 was Sightron's :)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Capt. Yoda »

Joe308 wrote:
Francoisv wrote:
Joe308 wrote:+1 vir Sightron.
NXS.
Die Sightron's het vandag die Nightforce Competitions/NXS'e in die stof agter gelaat daar op Heidelberg se militêre baan. Nr 1 en 2 was Sightron's :)

Joe is dit nou die scopes wat op die roer was wat die manne me geskiet het? Of was da n scope komp
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Joe308
Full Member
Full Member
Posts: 228
Joined: Sun Jun 23, 2013 12:11 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Joe308 »

Kaptein dit was Wits Bisley/F-klas klub se klub-skiet.
Rolf
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Rolf »

Ek het die vraag ook al baie gevra en gaan vergelyk of n NXS nou regtig die 10K extra werd is bo n Vortex, die antwoord wat ek van n paar meer ervare manne gekry het is dat die NXS homself nie daarop roem dat hy die helderste glas het nie maar dat hy aldag heeldag presies kan dail en onder erge abuse nie sy zero verloor nie.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Dries101 »

Koop die beste wat jy kan bekostig, wat genoeg eye relief het, wat se dials en kruis haar dieselfde meet sisteem het en wat se dials bom bestand is. As jy gaan jag met hom verkies ek n scope wat n idioot proof zero stop funksie het en n balistic turret wat bo en behalwe dit kan toe skroef- goed stamp en skuif uit. Daar is geen rede om top end vergroting mal mee te gaan nie 20-25 is meer as genoeg. Na 9 in die oggend is mirage 8 uit 10 keer n issue en dan help n top end vergroting net mooi niks. Min bekostigbare scopes stel tot by 25+ en bly helder by sy top end. Die beste waarborg in die wereld beteken niks as jy in die veld sit en die scope het gekalf nie. Maak n lys van die goed wat vir jou belangrik is en kortlys n paar scopes binne jou begroting wat gaan werk en gaan kyk na hulle.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Sangoma (IAN) »

Nog n draad van oorsee -

Click onder op die link

http://forum.accurateshooter.com/index. ... =3878001.0
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Capt. Yoda »

Wat kos die Sightron 8-32 nou hier by ons? In die US is daar darem so $1200+ verskil tussen hom en die NXS so waarde vir geld is die Sightron verseker maar ek dink die S111 kos baie nader aan n NXS hier in SA of hou hulle pryse nog goed?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Arnold »

Dalk kan Ian vir ons laat weet wat die Sightron nou kos maar ek glo SIII is naby aan halfprys van die NXS
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Capt. Yoda »

Nee dans dit goeie waarde daai
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Geno »

Laaste wat ek pricing gesien het, was dit as volg:
SIII 8-32X56 LRIRMOA - R16,900.00
SIII 6-24x50 MOA-2 - R12,700.00
Goed, beter, 6millimeter!
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Eugene »

Dis vir my vreemd dat die Siii hier soveel duurder raak, terwyl dit op 4scopes.com, inderwaarheid goedkoper raak met die bekendstelling van die Sv.

Omtrent 3 weke terug, was die Siii se $ prys op 4scopes.com, amper $100 goedkoper as toe ek 2 jaar terug by hulle gekoop het.... Ek sou, ongeag die swakker rand, basies dieselfde prys kon betaal vir dieselfde scope as 2 jaar terug.
Aim small, miss small
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Sangoma (IAN) »

Nicholas Yale het laas week hulle nuwe pryslys aan gestuur. Die scopes se pryse is nou duurder. Jy kyk na amper R14k vir n 8-32x56 en n raps oor die R13k vir n 6-24x50.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Arnold »

Sangoma (IAN) wrote:Nicholas Yale het laas week hulle nuwe pryslys aan gestuur. Die scopes se pryse is nou duurder. Jy kyk na amper R14k vir n 8-32x56 en n raps oor die R13k vir n 6-24x50.
So dit is basies helfte van die NXS se prys Image
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Sightron Ondervinding

Post by Sangoma (IAN) »

++>: Dit is my pryse. Mag dalk goedkoper/duurder wees op ander plekke
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13660
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Sightron Ondervinding

Post by Geno »

SIGHT SIII 1-7x24 IR4A SCOPE R 13 900.00
SIGHT SIII 10-50x60 FCH SCOPE R 17 400.00
SIGHT SIII 10-50x60 IR MOA-2 R 21 300.00
SIGHT SIII 10-50x60 IR SIL R 19 000.00
SIGHT SIII 10-50x60 LRMD SCOPE R 17 400.00
SIGHT SIII 10-50X60 LRMOA R 17 400.00
SIGHT SIII 10-50x60 T/D SCOPE R 17 400.00
SIGHT SIII 3.5-10x44 M/D SCOPE R 11 300.00
SIGHT SIII 3.5-10X44 MOA-3 RET R 13 300.00
SIGHT SIII 6-24x50 30mm LRMD SCOPE R 14 100.00
SIGHT SIII 6-24X50 DOT SCOPE R 14 100.00
SIGHT SIII 6-24x50 M/D SCOPE R 14 100.00
SIGHT SIII 6-24x50 MOA-2 SCOPE R 14 100.00
SIGHT SIII 624 X 50 LRFFPMH R 16 500.00
SIGHT SIII 624 X 50 LRFFPMOA R 16 500.00
SIGHT SIII 8-32x56 DOT SCOPE R 14 900.00
SIGHT SIII 8-32X56 LRIRMOA SCOPE R 19 000.00
SIGHT SIII 8-32x56 M/D SCOPE R 14 900.00
SIGHT SIII 8-32x56 MOA-2 SCOPE R 14 900.00
SIGHT SIII 8-32x56 T/D SCOPE R 14 900.00
SIGHT SIII SS 60MM SUNSHADE BLACK R 800.00
SIGHT SIII SS 8-32X56 LRIRMOA-H SCOPE R 19 200.00
SIGHT SIII SUNSHADE 44MM BLACK R 500.00
SIGHT SIII SUNSHADE 50MM BLACK R 600.00
SIGHT SIII SUNSHADE 56MM BLACK R 600.00
SIGHT SV SS 10-50X60 MH SCOPE R 32 200.00
SIGHT SV SS 10-50X60 MOA SCOPE R 32 200.00
Goed, beter, 6millimeter!
Post Reply