watter scope om te vat tussen die gelys
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: watter scope om te vat tussen die gelys
Cool dankie
-
Rolf
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am
-
Gotcha
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Apr 27, 2011 2:21 pm
Re: watter scope om te vat tussen die gelys
Ek het 3 vortex PST 's twee 4-16 en een 6-24 ek het nog nooit probleme met die kruishaar gehaad soos hier na verwys word nie . Ek sal my scopes ruil vir niks anders nie . Onthou die VIP waarborg op die vortex daar kan enige iets met jou scope gebeur en vortex maak hom verniet reg . Ek het mygeweer teen die bakkie laat staan om n bok optelaai toe val hy op die vortex . Die boonste stelknop het gebuig ek wou in my broek @@@ maar dit was my eie stupid geid . Ek het die scope weg gestuur en n splinter nuwe een terug gekry . Meeste ander scope sou net hulle skouers op getrek en vir jou n lekker rekening gestuur het . Daar is n youtube video op hulle website oor die VIP waarborg
22-250 AI Ruger VT
6mm XC
6.5 CM Ruger VT
6.5 x 55 RSA
308 Musgrave
6mm XC
6.5 CM Ruger VT
6.5 x 55 RSA
308 Musgrave
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am