There is "animal welfare"
And there is "animal rights"
The NSPCA crossed the line ages ago.
Theoretically, we don't need meat, eggs or milk in our diet. We can survive on a diet of fruit and veg, soya, vitamin and mineral supplements. Millions of Vegans are proof of this. So, if the Amimal Rightist NSPCA manages to get hunting banned, will it's next target be the beef, lamb, poultry and dairy industries? After all, the animals go through even more suffering and distress than wild animals just so that we can enjoy their flesh and other products, even though we don't need those in our diet any longer. I mean, it's barbaric and the worst case of gluttony to subject the poor animals to any stress just so that we can enjoy getting fat on juicy steaks. How revolting! We have evolved! How can we distress and then kill animals just for the macabre satisfaction and enjoyment of eating their flesh. Canabalistic serial killers in the making!
Far fetched? Not in the minds of these animal rightists that are growing more extreme and militant over time.
"Just ignore them man. They are crazy. They don't make sense. You cannot expect anyone to take arguments based on emotion and devoid of scientific fact seriously."
But more and more people do .....
Alldays voorsit jag
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Alldays voorsit jag
Soos Ludwig ook hierbo genoem het, verloor ons as jagters tans die geveg om die draadsitters. Maar dis natuurlik ook baie moeilik om 'n ongelyke geveg te wen, waar een party se argumente baie sensasioneel opgedis word en uit 99% emosie bestaan en net 1% feite....Dimitri wrote: Far fetched? Not in the minds of these animal rightists that are growing more extreme and militant over time.
"Just ignore them man. They are crazy. They don't make sense. You cannot expect anyone to take arguments based on emotion and devoid of scientific fact seriously."
But more and more people do .....
Aim small, miss small
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Alldays voorsit jag
Nie op hierdie stadium nie nee.Capt. Oblivious wrote:Louis het jy subscribe vir die vibrant free e-newsletters? As 88% of the Carte Blanche viewers se dit is so is dit seker so Carte Blanche praat darem net die waarheid
Hulle antwoord is basies dat die voorkoming van “ill-treatment” van ‘n individuele dier, prioriteit het oor die lang termyn “survival and future well-being” van die spesie. Dis hartseer dat emosie so die oorhand oor gesonde verstand kan he…
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Alldays voorsit jag
Om as jagter net elke keer mede jagters wat 11-1-11 aan jaag in die publiek te veroordeel en sodoende glo dit doen daardeur iets vir die behoud van jag gaan niks maar niks help nie.
Ons denke gaan die moeilikheidmaker jagter nie laat verdwyn nie. Ons moet sulke praktyke afkeur ja, maar vir die anti-jagters en "Gun Free" organisasies gaan daar altyd skietgoed wees, en as daar nie is nie gaan hulle iets fabriseer.
Al wat kan werk is pro aktiewe optrede deur jag en skiet organisasies soos tereg deur sommiges hier voorgestel. Daar moet n vooraf opgestelde plan in plek wees vir elke aanval deur die anti jagters, want die volgende aanval is op pad. Die draadsitters en opvoeding oor jag kan moontlik nog beter by skole bereik word.

"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Alldays voorsit jag
Dit is hoe die klomp morone van die SPCA dink
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/ ... e-20151008
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/ ... e-20151008
Cape Town - Animal shelters would rather put dogs to sleep than donate them toward the police’s dog unit, Western Cape police have said.
But the Cape of Good Hope SPCA counters that this is to lessen the chances of them being ill-treated.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.