6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Ek het n vriend wat extreme steel skiet. Hy skiet tans met n 300 wsm. Hy het besluit op n 6.5mm, maar weet nie of hy Creedmoor of 284 moet gaan nie. Die roer gaan op n remington aksie gebou word. Watter patroon gaan die beste werk met ons poeiers en watter lengte loop sal julle aanbeveel? Ek weet absoluut niks van lang afstand skiet nie en wil graag insette kry van julle manne wat ken. Julle hulp word opreg waardeer.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Ek sou persoonlik Creedmoor gaan as ek kon. Die 284 is baie aanloklik maar ek verstaan looplewe is bietjie min...
"Failure is NOT an Option"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Vir die toepassing en as hy 6.5mm wil gaan is die 6.5-284 definitief beter as mens net na die ballistiek kyk.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
As loopleeftyd belangrik is, dan die Creedmoor, vir performance die 6.5-.284 
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
As jy formule 1 wil ry, en verwag om goed te doen, moet mens seker nie kla oor die prys van bande nieswc-tr wrote:As loopleeftyd belangrik is, dan die Creedmoor, vir performance die 6.5-.284
Maar dan sou ek ook liewers 'n 7mm voorstel.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
+1 vir creed!!1:8 twist loop vir 140gr Amax 139gr Lapua of 140gr Bergers! As hy nie vas is vir 6.5 nie dan die 284win.
Wens nou net my liksens wil nou kom vir my creed!!
Wens nou net my liksens wil nou kom vir my creed!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Pinkes wrote:+1 vir creed!!1:8 twist loop vir 140gr Amax 139gr Lapua of 140gr Bergers! As hy nie vas is vir 6.5 nie dan die 284win.
Wens nou net my liksens wil nou kom vir my creed!!
haha
Ek gaan al nog n 6mm he voor jy jou liksens kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Jammer vergeet om te noem hy is nie gepla oor looplewe nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
6.5creed of as hy vinnig een van die rak af wil koop sou ek na die 6.5x55 ook gekyk hetjoe rocket wrote:Jammer vergeet om te noem hy is nie gepla oor looplewe nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Cappy
Eks teleurgesteld. Ek het gedog teen die tyd het jy lankal n 6mm aanbeveel
Eks teleurgesteld. Ek het gedog teen die tyd het jy lankal n 6mm aanbeveel
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Supacow wrote:Cappy
Eks teleurgesteld. Ek het gedog teen die tyd het jy lankal n 6mm aanbeveel
Nee jong SC ek word gereeld aangespreek oor my 6mm uitlatings, die man vra vir 6.5 so ek praat maar oor 6.5. As hy nou gese het "my maat soek n yster wat sou julle se" sou ek hom verduidelik. Ek sukkel al klaar so met Pinkes met al die 6.5 wat hy rond ry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Klip in die bos gooi...
Hoekon sal mens 10gr meer poeier brand in die 6.5-284 vir net 50-70ft/sec meer tromp snelheid?
Ter vergelyking, ek skiet 260Rem Ackley met lading van 42.8gr (molly coated) 140gr punte teen 2880ft/sec
Al die manne wat ek van weet wat 6.5-284 skiet, laai teen 2920-2960ft/sec ook met 140gr pille met lading van 51-52.2gr S385. Die maar waar sy Node lê.
Dit maak net nie vir my sin om soveel meer poeier te gooi, vir so min toename in performace nie.
Wind skuif op 1000m meter in 10MPH wind is nie eers 3" minder nie.
Waneer jy die Ballistiek vergelyk,
140gr Amax teen 2880ft/sec setting:
31.75MOA Elevation
6.5 MOA vir 10MPH windage
teen see vlak
140gr Amax teen 2960ft/sec setting:
29.75MOA Elevation
6.25MOA windage
teen see vlak
As die opsies steeds staan tussen Creed en 6.5-284, sou ek die Creed kies en 123gr-130gr punte skiet. (Berger VLD's, Sierra Mathking of Norma Gold medal Target)
Wat dink julle manne? Trap ek nou op tone

-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Arnold, watter 7 mm stel jy voor? 284 win?Arnold wrote:As jy formule 1 wil ry, en verwag om goed te doen, moet mens seker nie kla oor die prys van bande nieswc-tr wrote:As loopleeftyd belangrik is, dan die Creedmoor, vir performance die 6.5-.284
Maar dan sou ek ook liewers 'n 7mm voorstel.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- LRLaubscher
- Hero Member

- Posts: 568
- Joined: Mon Apr 29, 2013 2:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
284 Winchester....henning wrote:Arnold, watter 7 mm stel jy voor? 284 win?Arnold wrote:As jy formule 1 wil ry, en verwag om goed te doen, moet mens seker nie kla oor die prys van bande nieswc-tr wrote:As loopleeftyd belangrik is, dan die Creedmoor, vir performance die 6.5-.284
Maar dan sou ek ook liewers 'n 7mm voorstel.
Groete
Henning
-Winchester Model 52 .22LR
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
-7mm/300WM Long Range
-260 Remington Ackley Sporting/Hunting
-300 Win Mag LR
-Barretta A300 semi auto (wanted)
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Vir XSSSA skiete sou hierdie my koeël keuses wees:
338: 300gr Hybrid
300: 215/230gr Hybrid
284: 180gr Hybrid (284 Win)
264: 140gr Hybrid (6.5x55 AI of 260 AI)
243: 105gr Hybrid (6XC)
As ek als in ag neem dan sou die 284 Win met 'n lekker lang loop my keuse wees.
Hoë BC koeëls, Lapua doppe, redelike loop leeftyd en nie soveel recoil nie ... waarvoor kan mens meer vra?
338: 300gr Hybrid
300: 215/230gr Hybrid
284: 180gr Hybrid (284 Win)
264: 140gr Hybrid (6.5x55 AI of 260 AI)
243: 105gr Hybrid (6XC)
As ek als in ag neem dan sou die 284 Win met 'n lekker lang loop my keuse wees.
Hoë BC koeëls, Lapua doppe, redelike loop leeftyd en nie soveel recoil nie ... waarvoor kan mens meer vra?
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Arnold wrote: Hoë BC koeëls, Lapua doppe, redelike loop leeftyd en nie soveel recoil nie ... waarvoor kan mens meer vra?
'n Nuwe ATACR ook?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
As ek geweet het ek gaan langafstand skiet toe ek my 260 gebou het sou hy seker 'n 7mm gewees het 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Ek het ook die laaste tyd bq met die 284Win se nommer gespeel en dit lyk na n bitter lekker roer en soos julle se hy werk mooi met ons kruit.
As dit nou ek was sou ek na n 6SLR
gekyk het wat n 105gr Hybrid hier by 3100fps kan stoot. H4831SC wat baie soos S385 is is die kruit vir hom
As dit nou ek was sou ek na n 6SLR
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
AnthonyJ
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Sep 08, 2015 9:51 am
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
What about a 6.5 x 47 Lapua ?
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Cappy
Ek like hoe jy dink
Ek like hoe jy dink
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Vir XSSSA skiete kan jy jou maar laat lei deur wat die F-ope manne gebruik ...
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 6.5 Creedmoor of 6.5 x 284
Dankie vir julle uitstekende raad sover. Ek gaan vir my vriend sê hy moet eerder kyk na n 284. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.