Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Francois dis n American staffordshire terrier aka Amstaff
Nee daai een is nie myne nie, myne se nek lyk dam nie soos daai bul sin nie.
Fantastiese honde met n hart van goud en krag van n beer.
Hier is myne (oppad hospitaal toe vir tick bite fever)
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Honde/20150508_150110-1_zpsma48ai3r.jpg
Hiers die ou 3dae voor hulle probeer in breek het en hom in n koma in geslaan het met n graaf. Die meeste bloed wat daar was was darem nie syne nie so ek glo iemnad het bq shots gekry
http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/Honde/20150719_204705-1_zpsw8m5vkox.jpg
Die ou is dam nou weer mooi gesond en so 500gr van 40KG af
Kyk bq die meneer.
Jammer vir die high jack
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.