Met my eerste lang afstand kompetisie oppad, moet ek vir my n skietmat aanskaf. Waarvoor moet ek uitkyk en wie kan my op die regte pad help....
Ek luiter graag vir advies
Skiet Mat?
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Skiet Mat?
"Failure is NOT an Option"
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Skiet Mat?
Safari outdoor verkoop gunsmithy se skiet matte ek dink dit kos R 500.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Skiet Mat?
Ek het hulle al gesien, maar wil graag weet of dit die moeite en geld werd is om vir iets "beter" te gaan....
"Failure is NOT an Option"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Skiet Mat?
Probeer so paar Yoga mats in die hande kry
Ek kan n paar fotos soek en hier gooi hoe hulle hom in Yoga gebruik as jy wil maar die mense kan dalk raas
Ek kan n paar fotos soek en hier gooi hoe hulle hom in Yoga gebruik as jy wil maar die mense kan dalk raas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Skiet Mat?
SA gillie
hul maak nou "kom kyk" produkte.
http://www.saghillie.com/products/shoot ... mat-detail
ek het so geweersak, en is baie goeie kwaliteit.
ek begeer baie van hulle produkte
hul maak nou "kom kyk" produkte.
http://www.saghillie.com/products/shoot ... mat-detail
ek het so geweersak, en is baie goeie kwaliteit.
ek begeer baie van hulle produkte
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Skiet Mat?
Ek het een van hulle skietmatte en alhoewel dit duur is, is dit 'n baie lekker mat. Ek gebruik nie al die sakkies en gadgets nie, maar dis daar as jy dit wil gebruik. Die SA Gillie mat het ook voor so rubberbesigheid ingewerk waarteen jy jou bi-pod lekker kan load.cassie_calvinia wrote:SA gillie
hul maak nou "kom kyk" produkte.
http://www.saghillie.com/products/shoot ... mat-detail
ek het so geweersak, en is baie goeie kwaliteit.
ek begeer baie van hulle produkte
Aim small, miss small
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Skiet Mat?
EK het 'n trok seil en aan die binnekant het ek 'n Polisiekombers vasgewerk. Nie mooi nie, maar hy werk mooi by my in die myn wat redelik rof en klipperig is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
