http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20150814_111343_zpsxz0ph8ek_1.jpghttp://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20150814_111216_zpszn7qiycj.jpghttp://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20150814_111252_zpsbko0kuxi.jpg
Ek maak die sakkies. PM my as jy belangstel.
Ammo sakkies
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Ammo sakkies
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Ammo sakkies
Ek weet Gawie het dit al vir my opgesit. Ek sukkel nog steeds om dit gelaai te kry. Nou is dit op en ek weet nie wat ek gedoen het om dit hier te plaas nie.Heinz Petersen wrote:http://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20150814_111343_zpsxz0ph8ek_1.jpghttp://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20150814_111216_zpszn7qiycj.jpghttp://i1028.photobucket.com/albums/y344/HEINZPETERSEN/20150814_111252_zpsbko0kuxi.jpg
Ek maak die sakkies. PM my as jy belangstel.
Seker oor ek my GLOCK hier langs die laptoppie kom neer sit het
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ammo sakkies
Heinz
Ek verjaar een van die dae!
Ek verjaar een van die dae!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Ammo sakkies
PWV wrote:Heinz
Ek verjaar een van die dae!
Dan gaan oom mos 'n paar rand kry om ene te koop.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Ammo sakkies
Dankie vir die sakke Heinz hulle is spiekkeries! Lekker gister gesels oor gunne, ons maak weer so.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.