Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Mornings.
Does anybody know from where any of these can be had?
Regards.
Does anybody know from where any of these can be had?
Regards.
MOLON LABE
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
If you cant find one maybe also have a look for a Tikka "set trigger", I have also heard very good things about the JARD trigger
https://tikkaperformance.com/tikka-set-trigger
https://tikkaperformance.com/tikka-set-trigger
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13665
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Goed, beter, 6millimeter!
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Ek wou ook vir my n Tikka Set Trigger bestel, tot ek prys gekry het dat dit my so rondom R6000 gaan kos. Het toe vir my eerder n Jard 14oz ingevoer (2 weke) van bestel in Amerika tot afgelaai in Bloem. Eks Donderdag terug in SA dan sit ek hom op my Tikka.Capt. Oblivious wrote:If you cant find one maybe also have a look for a Tikka "set trigger", I have also heard very good things about the JARD trigger
https://tikkaperformance.com/tikka-set-trigger
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Laat weet hoe loop hy asb
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Finfan wrote:Ek wou ook vir my n Tikka Set Trigger bestel, tot ek prys gekry het dat dit my so rondom R6000 gaan kos. Het toe vir my eerder n Jard 14oz ingevoer (2 weke) van bestel in Amerika tot afgelaai in Bloem. Eks Donderdag terug in SA dan sit ek hom op my Tikka.Capt. Oblivious wrote:If you cant find one maybe also have a look for a Tikka "set trigger", I have also heard very good things about the JARD trigger
https://tikkaperformance.com/tikka-set-trigger
Goeie genade nee 6k is bq wild, dan skiet ek hom maar net soos hy is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Hy is darem nie so khaki van sy ma af
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Dis ongelukkig die Tikka/Sako man se voorland
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Ek het na een "gevry", maar N$ 9500 pas nie lekker in my beursie nie.Fritz Hagen wrote:Dis ongelukkig die Tikka/Sako man se voorland
Dit was nou deur die man wat ingevoer het, so ek weet nie wat die gemiddelde billike prys sal wees nie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Jammer vir my onkundige vraag, maar wat is fout met die Tikka sneller net soos hy is?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Niks is "fout" met my M695 se sneller nie. Breek op 1.3lbs en dis goed genoeg vir die doel van die geweer. Maar die perd soek 'n Jewel, so ek reken hy wil hom lekker lig kan stel. Dus is B&A die antwoord.Pappabeer wrote:Jammer vir my onkundige vraag, maar wat is fout met die Tikka sneller net soos hy is?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Fritz Hagen wrote:Dis ongelukkig die Tikka/Sako man se voorland
EK het self al aan so B&A gedink maar my Sako's se snellers werk vir my somer baie mooi na ek die pryse hier gesien het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
ngiyabonga kakhuluFritz Hagen wrote:Niks is "fout" met my M695 se sneller nie. Breek op 1.3lbs en dis goed genoeg vir die doel van die geweer. Maar die perd soek 'n Jewel, so ek reken hy wil hom lekker lig kan stel. Dus is B&A die antwoord.Pappabeer wrote:Jammer vir my onkundige vraag, maar wat is fout met die Tikka sneller net soos hy is?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
nibo
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Fri Aug 14, 2015 2:38 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Kry mens dubbel snellers vir n Tikka?
Steyr Mannlicher .308
Sauer 202, 7mm RM
Tikka Varminter .243
Marocchi 12 boor
Mauser .22
R1 Para 7.62
CZ 75, 9mm para
Sauer 202, 7mm RM
Tikka Varminter .243
Marocchi 12 boor
Mauser .22
R1 Para 7.62
CZ 75, 9mm para
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
nibo wrote:Kry mens dubbel snellers vir n Tikka?
Die Tikka se set sneller is n enkel sneller (singel set trigger) wat jy dan voorentoe druk om hom nou as n hair trigger te gebruik. Baie lekker sneller wat baie sag breek as jy hom so gebruik. Het al van n paar manne gehoor wat nie eers geweet het hul roere het so sneller in nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Snaaks dat sommige Tikka Varmints met hulle uitkom en ander nie. Weet Lappies het een op sy .243 gehad en toe geruil met sy .260 s'n. Hy is nogals lekker ek moet sêCapt. Oblivious wrote:nibo wrote:Kry mens dubbel snellers vir n Tikka?
Die Tikka se set sneller is n enkel sneller (singel set trigger) wat jy dan voorentoe druk om hom nou as n hair trigger te gebruik. Baie lekker sneller wat baie sag breek as jy hom so gebruik. Het al van n paar manne gehoor wat nie eers geweet het hul roere het so sneller in nie.
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
My tikka sporter het so n haar sneller. Baie lekker en baie lig. Ek is al n paar keer gevang dat hy bietjie vroeg loop, veral as jy staan en skiet met jou vinger op die sneller. Ek het nou n gewoonte aangeleer om my vinger agter die sneller te hou tot ek reg is. Jy voel maar soos n fool as die stof uitslaan hier voor jou en jy nie eers die teiken kan raak skiet op 50m as jy staan nie omdat die skoot loop voor jy nog die geweer op getel het. 
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
Re: Timney/Jewel trigger for tikka T3 long action
Absoluut niks, maar as jy eers met n beter sneller langafstand geskied het is die standard sneller so bietjie ekstra werk.Pappabeer wrote:Jammer vir my onkundige vraag, maar wat is fout met die Tikka sneller net soos hy is?
Ek het n kort konsentrasie span.
MOLON LABE