Chrony Probleme

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
jjmare
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Fri May 23, 2014 3:31 pm

Chrony Probleme

Post by jjmare »

Goeie dag! Is daar iemand in SA wat n Chrony Beta model kan "diens"?
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: Chrony Probleme

Post by QG18de »

Yes jj.

Man, eks nou jammer om die slegte nuus met jou te deel, maar ekt basies n splinternuwe chrony alpha master, en die ding beteken net mooi *@$!#&, amper se ek bollie. Ekt hom nou al in verskillende ligkondisies getoets. Helder lig, dowwer lig, maak nie saak nie.

Wat makeer hom? Wat wil hy doen of nie doen nie?

Ek het maar besluit ek sal myne ma in die kas bere en hom maar hou vir 'n backup. En maar 'n prochrono koop of so iets.

Groete Jason
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
QG18de
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Fri May 03, 2013 9:23 am

Re: Chrony Probleme

Post by QG18de »

Maar ek dink formalito bring dai chronys in? Self nie heeltemal seker nie.
Howa 6.5 Creedmoor, KRG Bravo
Lee Enfield No4 Mk2 303
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Chrony Probleme

Post by ruaanb »

Magnetospeed
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Chrony Probleme

Post by alecjohnson »

ruaanb wrote:Magnetospeed
Magnetospeed is die ding! ek het nou al honderde skote oor hom geskiet, nog nie een misgelees nie. Ek hoef ook nie te sukkel met opstelling nie.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Chrony Probleme

Post by Bakkies303 »

alecjohnson wrote:
ruaanb wrote:Magnetospeed
Magnetospeed is die ding! ek het nou al honderde skote oor hom geskiet, nog nie een misgelees nie. Ek hoef ook nie te sukkel met opstelling nie.
Jammer vir die hijack, maar wie verkoop magnetospeed en wat is die prys omtrent?
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Chrony Probleme

Post by ruaanb »

fishers en shooters in lichtenburg R3750 vir sporter saam courier en die v3 saam met courier sal seker nou al by die r7k wees.
Bakkies303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 360
Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm

Re: Chrony Probleme

Post by Bakkies303 »

Dankie Ruaan.
308Win
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 493
Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm

Re: Chrony Probleme

Post by 308Win »

QG18de wrote:Yes jj.

Man, eks nou jammer om die slegte nuus met jou te deel, maar ekt basies n splinternuwe chrony alpha master, en die ding beteken net mooi *@$!#&, amper se ek bollie. Ekt hom nou al in verskillende ligkondisies getoets. Helder lig, dowwer lig, maak nie saak nie.

Wat makeer hom? Wat wil hy doen of nie doen nie?

Ek het maar besluit ek sal myne ma in die kas bere en hom maar hou vir 'n backup. En maar 'n prochrono koop of so iets.

Groete Jason
Vreemd
Ek het van die eerste Chrony Alpha's gekoop en die ding werk nou nog.
Ek het al intussen die ligskerms moes vervang. Ek het dit sommer van plastiek gelamineerde wit papier gemaak. Een lastigheid is dat dit NOOIT 'n spoed op die eerste skoot gee wat naby akkuraat in nie. Gewoonlik sommer iets soos 600f/s vir 'n geweer. Maar van die 2e skoot af loop hy witwarm. Myne het ook nog nie 'n geheue nie. Dit beteken ek moet elke waarde neerskryf.
Wel ek hoop nie ek het myne nou getoor dat ook steeks raak nie....
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Chrony Probleme

Post by sako 30-06 »

Formalito is die verspreiders.

Kontak hulle direk.

Contact Us

Tel: +27 (12) 664 - 7793/4
Fax: +27 (12) 664 - 7795
E-mail: info@formalito.co.za
Post Reply