Dis nou n paar mooi katte
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Dis nou n paar mooi katte
Kattekwaad 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
Ek sien jy is erg ledig daar in die verre Duits-wes!
Die probleem is net dat daai meer katte is as wat die meeste van ons kan hanteer. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
Gawie(13mm) wrote:Ek sien jy is erg ledig daar in die verre Duits-wes!Die probleem is net dat daai meer katte is as wat die meeste van ons kan hanteer.
Katastrofiese probleempie!....jy gaan n 'afstand taster' nodig he...(sorry)
Probeer die luim ligter kry hier op die laaste uur of twee voor ons gaan braai en skiet en grassny - die manne is so ernstig man!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
Daai tyd sien ek kans vir al daai katte. Die met die sterte klap ek net eenkant toe.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
...en dan klap sy jou ander kant toe!Heinz Petersen wrote:Daai tyd sien ek kans vir al daai katte. Die met die sterte klap ek net eenkant toe.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
Daai katte lyk nie juis honger nie 
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
Ook nie hongor nie
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Dis nou n paar mooi katte
Laat mens wonder of dit nie ok is om katkos te wees nie...
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
Een van hulle is beslis overdressed 
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
'Hein M. wrote:Een van hulle is beslis overdressed
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Dis nou n paar mooi katte
Daar is net een kat se lêposisie wat reg is.
-
hassrei
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Sep 07, 2015 10:32 am
Re: Dis nou n paar mooi katte
Lyk my daar was al klaar n mannetjies kat by hulle. Almal le dan.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Dis nou n paar mooi katte
Leef sy nog?
