Meopta R2 2.5-15x56

Post Reply
terven
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am

Meopta R2 2.5-15x56

Post by terven »

Middag almal,
Wat is julle kennis/opinie oor die Meopta R2 2.5-15x56 teleskoop en met watter ander skoop sal hy saampraat?
Dankie
Terven
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
User avatar
BosOtter
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Wed Apr 17, 2013 8:52 pm

Re: Meopta R2 2.5-15x56

Post by BosOtter »

Ek het so een aan geskaf so 2 maande terug, met die 4K reticle. Ek het gaan kyk na n R1, toe vra ek maar net om gou te loer deur die R2 al was hy so bietjie bo my budget. Dadelik net daar besluit ek vat die R2. Die scope gee n baie baie helder beeld. Ek het hom natuurlik teen die R1 gemeet in die winkel, en die verskil vir my was soos nag en dag. En die R1 is al klaar bekend vir sy goeie helder glas, die R2 is net nog beter.

Ek het nog nie baie kaans gekry om te skiet met my 30-06 waarop hy gemount is nie, was al twee keer by die skiet baan, eerste keer het ek begin worry of daai reticle nie te dun gaan wees vir jag nie, en ek hou van n dun reticle. Tweede keer het ek seke meer gewoond geraak daar aan so sal seke nie n probleem wees nie, veral as mens die illumination aan sit.

Ek het baie gelees oor scopes voor ek hom gekoop het, en baie mense se die Meopta Meostars is baie goed, vergelyk hulle met scopes wat amper 2 keer soveel kos. Dis natuurlik mense se persoonlike opinies

Hier is n review oor die R2, sal jou dalk n beter idiee gee oor hom

https://www.youtube.com/watch?v=baMcb5zESFo
terven
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am

Re: Meopta R2 2.5-15x56

Post by terven »

Baie dankie Bos otter.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Meopta R2 2.5-15x56

Post by Chris (vdB) »

BosOtter, wat het jy betaal vir die R2 as ek mag vra?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
User avatar
BosOtter
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Wed Apr 17, 2013 8:52 pm

Re: Meopta R2 2.5-15x56

Post by BosOtter »

Brandewyn Ratel wrote:BosOtter, wat het jy betaal vir die R2 as ek mag vra?
Ek was gelukkig om die laaste een te koop van die vorige stock by Wildman hier in die Kaap, was by R16 500 rond gewees saam met die afslag wat hulle my gegee het. Toe nuwe stock in kom gaan die prys natuurlik op, dink dis nou by R17 999 rond.
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Re: Meopta R2 2.5-15x56

Post by Chris (vdB) »

Dankie BosOtter
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
Post Reply