Multicam

Post Reply
jacster
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:28 am

Multicam

Post by jacster »

Dagse Ouens

Wat dink julle manne van die nuwe Multicam Camos wat die Amerikaanse Weermag nou vir hul gekry het?Persoonlik dink ek dit sal baie goed hier by ons terreine inpas. ???
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Multicam

Post by JvB »

Jacster,


Ek het vir my van daardie Multicam camos gekry vir die jag.


JvB
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Multicam

Post by James Wilson »

jacster, ek is nie seker van watter cammo jy van praat nie, kyk of jy nie n foto of n link  vir ons kan kry nie. ek het nog altyd gedink hulle desert storm cammo werk goed hier.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Multicam

Post by JvB »

Jacster,


Die Multicam waarvan jy praat is dit die wat ek aan (broek) het waar ek by die vark en bok hurk. Sien die link onder.

http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=9

Of is dit ander.

JvB
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Multicam

Post by Stefan764 »

Google Images...... werk mooi!  ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
jacster
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:28 am

Re: Multicam

Post by jacster »

Jagbehep

Ek het al van hulle soldate gesien met die camos en ek dink jy sal verdwyn in die bos

Hier is die official site vir dit

http://www.multicampattern.com/

Hier is die link van die gallery,ek moet se jy moet mooi kyk waar is daai manne in die bos

http://www.multicampattern.com/gallery/
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Multicam

Post by JvB »

Stef,


Ons word maar beperk hier by die werk tot toegang na ander webtuistes. :police:

Gelukkig nog nie Jaracal forum nie. ;D


Groete,


JvB
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Multicam

Post by James Wilson »

dis goeie cammo. ek sien gereeld die "stedelike" weergawe op cnn, maar hierdie bos weergawe is meer prakties, en mooier. ek wil ook he :D
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Multicam

Post by JvB »

Ludwig,

Ludwig wrote: Ek jag nou al 2 seisoene met Multicams. Ek is absoluut mal oor die camo. M&S Equipment oorkant Unitas Hospitaal in Centurion verkoop Truspec Multicam. Die kwaliteit is van die beste wat jy sal kry, en die camo werk.
Wat het jy daardie tyd betaal vir die Multicam camos?


JvB
JvB
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am

Re: Multicam

Post by JvB »

Ludwig,


Die rede hoekom ek gevra het is omdat ek myne op Bid or Buy gekoop het vir R480-00. Dit is nou die broek en baadjie.

Die persoon verkoop ander produkte ook van Multicam en ook sniper klere. Ek wil graag daardie Multicam geweer sak kry.

Ek hou baie van die Multicam camos.


JvB
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Multicam

Post by theedge »

Persoonlik dink ek die multi cam gaan nog die ander marke oor vat.  Hou ook meer van die cam as die ander - geen regte vaste lyn nie
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
jacster
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Mon Feb 07, 2011 8:28 am

Re: Multicam

Post by jacster »

Ludwig wrote: JvB, ek kan eerlikwaar nie onthou nie, maar ek weet dit was baie billik gewees. Ek het 'n baadjie, langbroek, langmou t-shirt, boonie hat en baseball cap gekoop en alles saam as ek reg onthou was R1500 of daar rond.
Daai is regtig goeie prys.Ek het op Amazon gekry,maar hul wil nie na my adres ship nie.By Wantitall.com vra hul vir n broek meer as 1500,dis biki belaglik.Sal nog n plan maak om by bid or buy te kyk.Anders moet ek plan maak dat ek dit Amazon kry.Waar daar n wil is is daar n weg.
Post Reply