Vortex kruishaar probleem
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Vortex kruishaar probleem
Naand manne,
Ek het so 6 maande terug n Vortex Viper HS 4-16x50 op my .308 gesit. Heel gelukkig met die teleskoop gewees. Het laasweek gaan jag in Namibia. Al die oefen en voorbereiding was die moeite werd, kon sonder te veel gesukkel 2 koedoes en paar springbokke kry om vrieskas vol te maak.
Vrydag is ons klaar gejag, besluit om bietjie teikens te skiet. Ek het heel week tussen 6 en 10x vergroting gejag. Draai toe vergroting op na 16x om teiken op 285m mooi te sien. Toe ek deur die teleskoop kyk, lyk dit of die geweer amper op sy kant lê! Draai weer vergroting af terwyl ek deur die teleskoop kyk - kruishaar roteer saam soos ek die stelring draai!
Beste poging om n foto daarvan te kry.
https://www.dropbox.com/s/7c1fftk6c6rmh ... 1.jpg?dl=0
Noodloos om te se, maar ek is lekker gatvol! Gelukkig nie tydens die jag gebeur nie.
Gister teleskoop by Wildman ingegee. Wag nog om iets van Vortex agent te hoor. Wildman se manne heel verbaas, se hulle nog nie so iets gesien nie.
Iemand anders al so iets oorgekom?

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Vortex scopes breek ook seker maar, dit is wel die eerste dat ek hoor dat so high end vortex probleme gee. Hulle het 'n "no BS" warranty. Hulle sal hom vir jou regmaak of vervang.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Yip, selfde ding oorgekom so 18mnde terug, ook na suksesvolle springbok voorsit trip.
Kyk die videos hier
http://www.vortexoptics.com/content/vip_warranty
As jy kan, kry jou scope terug en praat direk met
http://www.whylo.co.za/
ek het binne 2 dae 'n nuwe, upgrade scope by my voordeur ontvang.
Cheers

Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Dankie, sal hulle more kontak.Cobus(Cobb) wrote:Yip, selfde ding oorgekom so 18mnde terug, ook na suksesvolle springbok voorsit trip.
Kyk die videos hier
http://www.vortexoptics.com/content/vip_warranty
As jy kan, kry jou scope terug en praat direk met
http://www.whylo.co.za/
ek het binne 2 dae 'n nuwe, upgrade scope by my voordeur ontvang.
Cheers
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Vandag my nuwe teleskoop opgetel by Wildman. Volgens Whylo was die lens met die kruishaar los, hulle het teleskoop dadelik vervang.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Vortex kruishaar probleem
Vortex vervang jou scope sonder questions my maat...of so hoor ek
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
+1000 vir Vortex. Dit is mos 'n WAARBORG en goeie kliëntediens.
Helf self so Vortex Viper 4-16 op my 22-250. Was my eerste Vortex en tot dusver nog geen probleme met hom nie.
Sulke diens sal verseker dat dit seker nie my laaste een sal wees nie
Helf self so Vortex Viper 4-16 op my 22-250. Was my eerste Vortex en tot dusver nog geen probleme met hom nie.
Sulke diens sal verseker dat dit seker nie my laaste een sal wees nie
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Vortex kruishaar probleem
Duracell, daai is n moerse groot wildbees op jou profile picture. Welldone
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Wat het toe gebeur,is die scope toe vervang?Beendr wrote:Vandag my nuwe teleskoop opgetel by Wildman. Volgens Whylo was die lens met die kruishaar los, hulle het teleskoop dadelik vervang.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Sako, ek dink die laaste drie woorde in die sin gee die game weg......sako 30-06 wrote:Wat het toe gebeur,is die scope toe vervang?Beendr wrote:Vandag my nuwe teleskoop opgetel by Wildman. Volgens Whylo was die lens met die kruishaar los, hulle het teleskoop dadelik vervang.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Vortex kruishaar probleem
Wat het toe gebeur,is die scope toe vervang?[/quote]
Hoe het jy gevaar met begrips-toetse op skool?
Hoe het jy gevaar met begrips-toetse op skool?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Soos bo genoeg is die teleskoop dadelik vervang. Ek het die teleskoop die Sondag by Wildman in Cape Gate ingegee, agent het dit Maandag kom haal en Durban toe gestuur. Ek het week later die Vortex agente, Whylo, gebel om te hoor wat fout was. Vervanging was toe al reeds op pad Wildman toe. Kon die volgende dag teleskoop gaan oplaai. "Turn around" tyd was net oor n week, as ek nader aan Durban was sou dit nog gouer gewees het.sako 30-06 wrote:Wat het toe gebeur,is die scope toe vervang?Beendr wrote:Vandag my nuwe teleskoop opgetel by Wildman. Volgens Whylo was die lens met die kruishaar los, hulle het teleskoop dadelik vervang.
Sou verkies dat die teleskoop nie gebreek het nie, maar Whylo se diens was baie goed. Sal nie huiwer om weer n Vortex te koop nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Ek het presies die selfde een op my 6.5 en ek draai hom aanmekaar tussen 16 en
8 sonder probleme. Maar dit is lekker om te weet daar gaan nie 'n problem wees
om hom te fix as iets fout gaan nie.
8 sonder probleme. Maar dit is lekker om te weet daar gaan nie 'n problem wees
om hom te fix as iets fout gaan nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 4012
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vortex kruishaar probleem
Selfde met pel van my gebeur die dag voor 'n Jag, ons het toe sy Nikon van sy .243 op sy .300H&H gesit. Hulle het wel die scope vervang met 'n nuwe.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.