Alldays voorsit jag

Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Carl »

Daar het ons dit nou. Ek het ook gedink die wild gaan nie "aangejaag" word nie, maar eerder net stadig in 'n rigting laat loop. My gevoel was dit sal goed werk om vinnig 'n klomp diere af te haal - voor die somer droogte begin. Dink die groot bohaai het dinge moeiliker gemaak.

Die meeste bokke sou nogsteeds beter daaraantoe wees as 'n slagpale dier. ;)
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Geno »

Eugene wrote:'n Storm in 'n teekoppie......

Presies.
Kyk maar selfs hier op Jaracal, hoeveel lede het uitgevaar teenoor die jag sonder FEITE...
Goed, beter, 6millimeter!
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by Smirre »

Wat my dwars in die krop steek is dat die storie nou n stille dood gaan sterf

die sensasie is weg...vergeet van die skade wat aangerig is

Smirre
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by Eugene »

Geno wrote:
Eugene wrote:'n Storm in 'n teekoppie......

Presies.
Kyk maar selfs hier op Jaracal, hoeveel lede het uitgevaar teenoor die jag sonder FEITE...
Die dag wat mense wat so vinnig op die "etiese wa" spring, net wil besef dat etiek 'n baie persoonlike ding is en nie noodwendig op elke situasie en vir almal dieselfde sal wees nie, sal wragtag 'n baie blye dag wees.

Op daardie selfde dag, sal die unicorn ontdek word;
Hoenders sal tanne kry;
Zuma sal Nkandla se geld terugbetaal;
En die ANC sal erken hulle weet glad nie hoe om 'n land te bestuur nie.... :-\
Aim small, miss small
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by gillie »

Smirre wrote:Wat my dwars in die krop steek is dat die storie nou n stille dood gaan sterf

die sensasie is weg...vergeet van die skade wat aangerig is

Smirre
ja ek wonder wat die kans is dat CB n opvolg storie gaan doen... ek dink nie ons hoef ons asems op te hou nie. Dalk moet ons n paar oproepe maak en vir hulle vra en hulle verwys na die berig.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by gillie »

Geno wrote:
gillie wrote:kan iemand dalk sien wat in hierdie artikel staan ?

Ek het nie toegang nie
http://www.netwerk24.com/nuus/2015-09-0 ... -steierjag
http://www.netwerk24.com_nuus_2015-09-08-geen-slagting-tydens-s.pdf
Dankie Geno
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Geno »

Ludwig wrote:Geno, dit was nie eintlik sonder feit nie, maar eerder met false feite wat opgemaak was deur die media. As dit wat die media en CB alles berig het, regtig waar was, sou daar met reg groot bohaai daaroor gemaak geword het, selfs deur pro-jagters, maar die sograanmde "feite" was eintlik maar net 'n klomp leuns.
Watse feite het jy verwag as die enigste persone wat "feite" verskaf, die anti-jag organisasies is?
Die berigte is dan vir my so voorspelbaar soos 'n krieketwedstryd waarin Hansie Cronje, Nicky Boje, en Herchelle Gibbs speel...
Goed, beter, 6millimeter!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Carl »

Ludwig
Maar nou wonder ek oor die korrektheid van hulle werk in die verlede. Hulle het die Plaasaanval een ook lekker opgeneuk.

Nee wat ek vat als met 'n knippie van die hoofstroom media.

Ongelukkig maak byna 80% mense 'n besluit gegrond op persepsies. Wat is die persepsie van die woorde:
* Jagter
* Boer
* NG Kerk
* Pistool
En watter besluit neem mense vir hulle self
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by Smirre »

Die engels is assume...jy neem aan

Assume se die slim mense staan eintlik vir ass u me

Jy maak gewoonlik jou naam gat!!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Carl »

Ludwig wrote: Ja, en die media en die groenes buit dit uit. As jy dieselfde leuns oor en oor en oor vertel asof dit die waarheid is, dan sal die mense dit later glo en as die waarheid aanvaar. Kyk maar na die evolusie teorie as 'n perfekte voorbeeld hiervan.
En Hitler se woorde.. :o
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Dimitri »

How to run a successful anti-hunting campaign

1. All hunting events will evoke emotion and outrage in the public domain. Choose one that will evoke the maximum emotion and outrage
2. Launch a social media campaign.
3. Sensationalise as far as possible.
4. Omit inconvenient facts.
5. Twist the truth where convenient. Lie if necessary.
6. Get mainstream media involved
7. Set up a donations hotline
8. Get a court order that infringes on other people's rights. Demonstrate how we are inconveniencing the shooters and organisers.

I'd say that it was a HUGELY successful campaign.
1. They tarnished the image of hunting in mainstream media. Everybody knows about it.
2. They set a precedent to go and observe a legal activity on private property
3. The raised hundreds of thousands of Rands, or more.

From a public relations and fundraising point of view, congratulations SPCA. A job well done. 10/10

From a hunting industry perspective, the two major associations released media statements which were, more-or-less mainly viewed by their members. 1/10

A well funded expert pro-hunting PR team might have achieved far better results.
Last edited by Dimitri on Wed Sep 09, 2015 11:22 am, edited 1 time in total.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by Koos Barnard »

Stem 100% saam. Ons sal meer pro-aktief moet raak en ons jagverenigings sal daaraan moet dink om PR-spanne in die veld te stoot.
Mooi loop
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Carl »

Koos Barnard wrote: PR-spanne in die veld te stoot.
Mooi loop
Jag veld Koos?
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by Eugene »

Koos Barnard wrote:Stem 100% saam. Ons sal meer pro-aktief moet raak en ons jagverenigings sal daaraan moet dink om PR-spanne in die veld te stoot.
Mooi loop
Baie belangrike punt! Ek het al agtergekom dat die meeste "draadsitters" geen idee het waaroor jag werklik gaan en hoe jagters jag nie. Hulle opinies word tans net gevorm deur al die feitelose en emosionele propoganda wat deur die groenes en anti-jag brigadie in die media en sosiale netwerke gepomp word.... Dit is juis hierdie ouens se guns wat ons moet wen.
Aim small, miss small
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Beyers »

http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/Aapkas%20vir%20kudu/deer7.jpgOp 'n ligter noot
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1894
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Ratel »

Sou die persverklarings nie meer trefkrag gehad het as dit op radio en dalk selfs televisie uitgesaai was nie? Die groenes gebruik daai platvorms suksesvol so hoekom kan ons dit nie ook gebruik nie.
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Capt. Yoda »

Wat nou van al die geld wat die mensies geskenk het om die storie stop te sit?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Carl »

Capt. Oblivious wrote:Wat nou van al die geld wat die mensies geskenk het om die storie stop te sit?
:laugh: daar slaan jy nou die spyker op die kop en die rede vir die bohaai! "Crowd Funding the social media emotional way"
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Jaco123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 325
Joined: Sun Feb 10, 2013 7:24 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Jaco123 »

Ludwig wrote:
Sy wou haar nie uitlaat oor die etiek van dié manier van jag nie.

"Ek kan net sê wat ek gesien het. Ek wil nie sê die diere word gejaag nie, hulle word eerder ‘gestoot' in die rigting van die jagters. Baie van hulle kom weg – glip tussen die steiers deur."

Volgens haar sal die NDBV gaan sit en die etiek van dié jagmetode bespreek.
Die greenies het gekry wat hulle wou he. Ek is bekommerd oor die bogenoemde stelling. Wat is volgende? Geen voorsit jag nie?

Sien ook op vleisbroek die aanval op alle jagters. Gaan kyk bietjie die 1.11.1 wat Jeremy Mansfield kwyt raak.

https://www.facebook.com/Jem.Mansfield?fref=ts
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13645
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Capt. Yoda »

Jaco123 wrote:
Ludwig wrote:
Sy wou haar nie uitlaat oor die etiek van dié manier van jag nie.

"Ek kan net sê wat ek gesien het. Ek wil nie sê die diere word gejaag nie, hulle word eerder ‘gestoot' in die rigting van die jagters. Baie van hulle kom weg – glip tussen die steiers deur."

Volgens haar sal die NDBV gaan sit en die etiek van dié jagmetode bespreek.
Die greenies het gekry wat hulle wou he. Ek is bekommerd oor die bogenoemde stelling. Wat is volgende? Geen voorsit jag nie?

Sien ook op vleisbroek die aanval op alle jagters. Gaan kyk bietjie die 1.11.1 wat Jeremy Mansfield kwyt raak.



https://www.facebook.com/Jem.Mansfield?fref=ts
Daai is nou n Moroon as jy ooit een gesien het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2161
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by Koos Barnard »

Ek verneem van 'n betroubare bron Cart Blanche is besig met 'n opvolgprogram - jagters se saak gaan daar gestel word. Hoop nie hulle edit die feite uit nie.
Mooi loop
Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Re: Alldays voorsit jag

Post by Henna308 »

Oom Koos op die PR noot, selfs praatjies by universiteite kan ook baat. Baie van die huidige dierkunde studente (by Tukkies) is onder 'n wanindruk oor wat etiese jag (soos ek maar hoop meeste SAJWV lede jag) behels. Hulle het ook glad nie begrip van hoe groot die industrie is nie en wat jaarliks daaraan bestee word nie. As ons hulle behoorlik kan inlig sal die toekomstige 'greenies' dalk nie so kwaadwillig wees teenoor ons nie. Een van die baie bekende proffesore by Tukkies wat baie navorsing doen/gedoen het laat ook nie skroom om 'n geleentheid verby te laat gaan om jagters sleg te sê nie...
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7575
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Wouter Roets »

Manne

In my besigheid probeer ek altyd in my personeel se koppe die verskil in te kry van pro-aktief en re-aktief. Nou kom ons wees bietjie eerlik hier met mekaar vir n slag. Is ons as jagters en daardeur verwys ek eintlik na die organisasies wat ons verteenwoordig, pro of re-aktief? Persoonlik glo ek ons is in die meeste gevalle re-aktief en sal ons verseker n ander benadering moet begin toepas aangesien ons die stryd stadig maar seker verloor.

Koos meskien tyd vir n sterk artikel in die verband aangesien ons nog nie onder die druk was wat ons huidig beleef nie?

Groetnis
Wouter
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by cassie_calvinia »

wouter, dankie
soos in baie ander aspekte van die land van ons, bly ons stil, en go with the flo. ja en amen maar. jammer, ons sal nie weer.
en mense weet nou al ons is so.
as ons nie die ding gaan in die bek ruk nie, is soos jy se, net nog 'n stryd wat ons verloor, waarvoor ons nie opstaan nie.
nou sal ons begin sien ook waste organiesasies meer byt as blaf is.
HOU HOM DAAI DIKTE
Dimitri
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm

Re: Alldays voorsit jag

Post by Dimitri »

We need a comprehensive strategy addressing the image of hunting. This includes:

GENERAL PUBLIC
- Proactive and reactive PR campaigns encompassing social media, print media, online publications, outdoor media
- Proactive educational and public awareness campaigns in the media
- Educational and awareness campaigns aimed at school children, university students, teachers, lecturers, community leaders, local and national government representatives, policy-makers, politicians
- Making use of sound argument based on logic, fact and published studies
- Making use of emotion where possible and using celebrities and recognised authorities to endorse our arguments

ANIMAL RIGHTS
- Expose misinformation and lies.
- Expose use of funds collected i.e. % that goes into initiatives that aid animals and conservation vs "administrative costs", "marketing and advertising costs" (funds generating costs), salaries, travel, legal defence fees. I have seen some reports on "Animal Rights" organisations and their public image is great, funds generated is great, but money spent on real initiatives is very limited. The directors and administrators seem very very wealthy.
- Expose their other shortcommings, failure to act timeously in many cases, dumping of carcasses (of animals that were put down).
- Fight them at their own game. Discredit them and put doubt into the general public's minds.

HUNTING / SHOOTING COMMUNITY
- Further awareness and education about conservation issues. If we claim to be conservationists then we should know something about conservation.
- Awareness and education about how to defend hunting. This includes discussions on ethics. As much as many of us hate this topic I think it is worth exploring and discussing over and over and over. The very basis of the anti-hunting argument is based on generating an emotional response to something they like to project as highly unethical. I have had heated arguments with many fellow outdoorsmen over the years on hunting ethics. Those arguments have forced me, in some instances, to change my views on some things that I thought were strictly black or white. They have forced me to introspect and to be able to provide answers to questions that the general public or other hunters WILL put to you at some point. Some members of our community cannot put forward a rational, factually-based argument defending hunting. I saw more examples of this when I browsed social media this morning. They do more harm than good. Often they are downright embarrassing. Also, being rude, swearing, vulgar, aggressive does not help get the message across in the right way.

I think every hunter should be able to answer questions such as they ones below. If you cannot do so in a rational, fact-based (where necessary), logical and articulate manner then you are doing yourself and your fellow hunters an injustice. These are common questions I get asked all the time. I take up the challenge every time and although I have lost my cool once or twice I try hard to present the following image for hunters and hunting when I debate with them:
- We are pro-conservation, pro-sustainable utilisation and pro-humane treatment of animals. I make a point of explaining the difference between animal rights and animal welfare
- We are logical, rational people
- We are knowledgeable and we welcome their questions and the chance to answer them

I have hit a brick wall many times with people when debating over the Internet but in every single face-to-face conversation I have had I have been able to get most people to understand hunting better and accept some of the points I have made.

These are the most common questions I get asked and I see being debated on Forums ...

1. Do you like killing? If not, why not just stalk the animal and then shoot with a camera and leave the killing up to a team of culling professionals?
2. Why do you hunt? You don't need the meat because you can buy anti-biotic, hormone free beef and venison at any supermarket nowadays.
3. What challenge is there using a high-powered rifle with telescopic sight.
4. What challenge is there in shooting from a vehicle, voorsit, at long range, on small properties, over feed, over water.
5. If a guide is leading you through the bush, showing you the animal and telling when and where to shoot, what is your role in hunting the animal except pulling the trigger?
6. I understand someone shooting an animal for meat but I cannot understand trophy hunting? It seems like a unnecessary killing activity in order to boast about a prime animal.
7. Why is it necessary to smile next to a dead animal that you have killed and circulate the photo on social media?
8. Why do hunters defend the canned hunting of captive-bred lions?
9. How can anyone condone the hunting of endangered animals like black rhino?
10. I could accept hunting if the animal is killed cleanly and if it was given a fair chance of escaping the hunter. But I keep hearing about shooting from vehicles and baiting the animals so that they come to you - and I keep hearing about animals suffering as a result of hunters who claim they are expert marksmen. Look at Cecil.
11. How can you kill poor/defenceless/beautiful animals?
12. What I hate is that you go into the peace and tranquility of nature and kill innocent creatures, don't you?


1 PR agency funded jointly by the hunting associations and their members. Also additional raising funds through sponsorship. 1 comprehensive plan signed off jointly by all the parties involved and then implemented by a great agency / team of professionals. Would LOVE to see that happen soon.
Post Reply