Joe Rocket se Zeiss
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Joe Rocket se Zeiss
My lewe nog nooit daarvan gehoor dat iemand n sticker op n lens plak as deel van die verpakking nie. Ek neem aan as die lense gesny en gecoat word in die fabriek kry hy maar n plastiekie op om om hom van krappe te beskerm. So in my opinie is dit iets wat vergeet is om verwyder te word in die fabriek voor hy uitgestuur word. Dit se meer van Zeiss se kwaliteit beheer as van jou Joe.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Joe Rocket se Zeiss
Ek moet bieg, ek het nog nooit gekyk of daar stickers op enige van my scopes se lense is.
Dalk is my Zeiss'e nog helderder!!!
Dalk is my Zeiss'e nog helderder!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Joe Rocket se Zeiss
Piet Breedt wrote:Ek moet bieg, ek het nog nooit gekyk of daar stickers op enige van my scopes se lense is.
Dalk is my Zeiss'e nog helderder!!!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Joe Rocket se Zeiss
Manne, dit is nie 'n "sticker" in die ware sin van die woord nie. Dit is 'n plastiek filmpie om die lense te beskerm. Sommige nuwe selfone kom ook met so 'n plastiek filmpie oor die gesig.
Al "sticker" wat ek op 'n geweer gesien het, is die John Deere "sticker" op Gawie se groen geweer!
Al "sticker" wat ek op 'n geweer gesien het, is die John Deere "sticker" op Gawie se groen geweer!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Joe Rocket se Zeiss
Oom sit die pot mis
Daai John Deere is 'n "badge". "Stickers" is daai goed wat jy by McDonald's saam met jou "happy meal" kry.
Daai John Deere is 'n "badge". "Stickers" is daai goed wat jy by McDonald's saam met jou "happy meal" kry.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Joe Rocket se Zeiss
Gawie(13mm) wrote:Oom sit die pot mis![]()
Daai John Deere is 'n "badge". "Stickers" is daai goed wat jy by McDonald's saam met jou "happy meal" kry.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Joe Rocket se Zeiss
Oom Piet dan sal 'n mens moet met 'n sonbril skiet as jy op 'n wit papier teiken skiet!Piet Breedt wrote:Ek moet bieg, ek het nog nooit gekyk of daar stickers op enige van my scopes se lense is.
Dalk is my Zeiss'e nog helderder!!!
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Joe Rocket se Zeiss
PWV wrote:Manne, dit is nie 'n "sticker" in die ware sin van die woord nie. Dit is 'n plastiek filmpie om die lense te beskerm. Sommige nuwe selfone kom ook met so 'n plastiek filmpie oor die gesig.
Al "sticker" wat ek op 'n geweer gesien het, is die John Deere "sticker" op Gawie se groen geweer!
Ek huil soos ek lag
Skerp
