Scopelevel
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Scopelevel
R20 later...
Stuk plastiek van 'n "snybord",2 langerige "selftap" skroewe en cheap leveltjie by plaaslike hardeware winkel ... werk goed vir my..lekker op die linkeroog en gemaklik om level waar te neem terwyl met die regteroog deur die scope korrel..
(verskoon maar die rubbertape op die knoppe vir beskerming in veldskiete)

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Scopelevel
Ek laaik jou pkan. Wat is die maak van daai waterpassie?? Koop jy hom so klein of het jy hom uit groot waterpas gehaal??
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Scopelevel
Laat weet asb. die besonderhede van die waterpassie en winkel waar jy dit gekoop het. Ek soek al baie lank na so-iets.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Scopelevel
kyk vir die line levels jy haal net omhulsel af.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Scopelevel
Baie netjies, vriell.
Ek hou van sulke funksionele goed wat self gemaak word.
Ek het 'n soortgelyke een gemaak. So 'n waterpassie wat ek by Build It gekoop het en op 'n ou teleskoop-monteerring vasgegom het. Die teleskoopring net so bietjie plat laat maak aan die bokant.
Ek hou van sulke funksionele goed wat self gemaak word.
Ek het 'n soortgelyke een gemaak. So 'n waterpassie wat ek by Build It gekoop het en op 'n ou teleskoop-monteerring vasgegom het. Die teleskoopring net so bietjie plat laat maak aan die bokant.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scopelevel
Pvdw , Wlm, Hy kom in so klein formaat soos op die foto en het hom by Hermanus Hardware op die rak raak geloop .Op hom staan net die woord "WALDO" produk nommer 751-001 en het probeer google maar niks gesien op die internet lokaal nie behalwe hier soortgelyk aan wat ek gekoop het...ook keyring produk presies soos hierdie ....http://www.amazon.co.uk/SMALL-COMPACT-S ... B002IX7BP4
Ek gaan more in dorp toe dan sal ek kyk of daar nog beskikbaar is of uitvind waar hulle dit bestel het..
Dankie PWV..baie smart...
Ek gaan more in dorp toe dan sal ek kyk of daar nog beskikbaar is of uitvind waar hulle dit bestel het..
Dankie PWV..baie smart...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Scopelevel
Dankie. Hou my op hoogte asb. Enige inligting sal my help om hulle hier op te spoor.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Scopelevel
Kyk by cash crusaders of cash converter hulle verkoop nuwe klein levels vir R15 haal die bubble gedeelte uit. N klein genoeg lyn level sal ook werk.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scopelevel
Maak so..Pvdw wrote:Dankie. Hou my op hoogte asb. Enige inligting sal my help om hulle hier op te spoor.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
FanieVenter
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm
Re: Scopelevel
Dag manne!
Wat dink julle van my eie teleskoop level?
http://i280.photobucket.com/albums/kk198/dbeardslee/Savage%20MK%20II/IMG_0859_zpsd592a4dd.jpg
Groetnis!
Fanie Venter

Laat hy val waar hy wil!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Scopelevel
My vriend, Fanie! Welkom terug!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scopelevel
Nou toe nou !! Het gewonder waar jy wegkruip maar sien jy is sommer nog baie aktief agter die skerms...sien dit kon jou nie lank geneem het om daai level pasmaak te gemaak het nie..hou van die ROOI kleur vir gevaarlik ? Mooi man !!!FanieVenter wrote:Dag manne!
Wat dink julle van my eie teleskoop level?
http://i280.photobucket.com/albums/kk198/dbeardslee/Savage%20MK%20II/IMG_0859_zpsd592a4dd.jpg
Groetnis!
Fanie Venter
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Scopelevel
HahahahaFanieVenter wrote:Dag manne!
Wat dink julle van my eie teleskoop level?
http://i280.photobucket.com/albums/kk198/dbeardslee/Savage%20MK%20II/IMG_0859_zpsd592a4dd.jpg
Groetnis!
Fanie Venter
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Scopelevel
Die vaardigheid op die forum het eenvoudig geen perke nie 
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scopelevel
http://www.africanadvice.com/1394570/Ha ... (PTY)_Ltd/ - Hierdie is die verspreiders in die Kaapvriell wrote:Maak so..Pvdw wrote:Dankie. Hou my op hoogte asb. Enige inligting sal my help om hulle hier op te spoor.
http://vernonatyourservice.webs.com/ ....Volgens die winkel eienaar mag die verspreiders moontlik dieselfde item aanhou daar by julle in Johannesburg omgewing...
As julle nie regkom nie kan ek dit hier kry en pos. Die "keyring spirit level" kos R8-00 hier by die plaaslike winkel.
Ek sien hier is ook ander manne met idees waar om die levels te kry en hoe hulle dit maak pas so laat maar weet...ek help graag..
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Scopelevel
Netjies manne.
Vlakvark ek gaan nou op jou parade reën.
Dit maak nie saak aan water kant, indien enige, die borrel in die middel lê nie. Jy hou jou geweer en teleskoop waterpas en stel dan die "level" daarvolgens op. Een keer in die middel, altyd in die middel. 
Vlakvark ek gaan nou op jou parade reën.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Scopelevel
Nou hoe sit jy jou geweer waterpas as die waterpas,nie reg is nie. Ek neem aan 99% mense gaan daai selfde waterpassie gebruik om te bepaal of sy geweer waterpas is.
So as hy sy geweer waterpas sit met die foutiewe waterpas en dan die borrel in die middel sit.gaan dit die probleem uit sorteer ,of gaan dit so iets lyk
http://fixr.wpmedia.s3.amazonaws.com/blog/wp-content/uploads/2009/10/ac-install1.jpg
Jammer as ek nou manne verkeerd leer hier,ek verwyder dan eerder my post.
Nogmaals jammer.
So as hy sy geweer waterpas sit met die foutiewe waterpas en dan die borrel in die middel sit.gaan dit die probleem uit sorteer ,of gaan dit so iets lyk
http://fixr.wpmedia.s3.amazonaws.com/blog/wp-content/uploads/2009/10/ac-install1.jpg
Jammer as ek nou manne verkeerd leer hier,ek verwyder dan eerder my post.
Nogmaals jammer.
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scopelevel
+100Gawie(13mm) wrote:Netjies manne.
Vlakvark ek gaan nou op jou parade reën.Dit maak nie saak aan water kant, indien enige, die borrel in die middel lê nie. Jy hou jou geweer en teleskoop waterpas en stel dan die "level" daarvolgens op. Een keer in die middel, altyd in die middel.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scopelevel
Vlakvark,wat ek doen is die volgende NADAT my scope 100% waterpas op my geweer opgesit is met die nodige REGTE "tools..Vlakvark wrote:Nou hoe sit jy jou geweer waterpas as die waterpas,nie reg is nie. Ek neem aan 99% mense gaan daai selfde waterpassie gebruik om te bepaal of sy geweer waterpas is.
So as hy sy geweer waterpas sit met die foutiewe waterpas en dan die borrel in die middel sit.gaan dit die probleem uit sorteer ,of gaan dit so iets lyk
http://fixr.wpmedia.s3.amazonaws.com/blog/wp-content/uploads/2009/10/ac-install1.jpg
Jammer as ek nou manne verkeerd leer hier,ek verwyder dan eerder my post.
Nogmaals jammer.
Ek sit die scope waterpas op die scope dan mik ek met die geweer in 'n gemaklike posisie soos ek gemaklik voel wanneer ek aanlê om skiet te simuleer en stel dan my waterpas sodat die babbel 100% in die middel van die regterkant se strepie is.Dit maak dit baie makliker vir my om die geweer elke keer op dieselfde posisie te kry voordat ek skiet.
Die manier werk makliker vir my en so het ander hulle eie maniere hoe om die geweer gemaklik moontlik sowel as waterpas moontlik vas te hou alvorens 'n skoot geskiet word.
Ek het al waargeneem by die skietbaan dat verskeie skuts se scopes nie 100% waterpas opgesit is nie juis omdat hulle dan ongemaklik voel as hulle aanle om te skiet en word die scope dan effens getilt wanneer die geweer gemaklik voel by aanle en die scope dan aangepas word om "level" voor te kom.
Die groot doel van die waterpas vir my is om die geweer ELKE keer in dieselfde posisie te hê voor die skoot loop !! Ander sal verskil maar so het elkeen sy manier van die ding doen solank die basiese beginsel dieselfde bly nl. geweer posisie 100% dieselfde voor die skoot loop...
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Scopelevel
Vlakvark, die doel van die waterpas, soos Len hier verduidelik, is om jou geweer elke keer teen dieselfde hoek te hou as jy aanlê op jou teiken. Of dit nou haaks met die horison is of teen 15°, dit maak nie saak nie. Solank dit altyd dieselfde is, sal die tref punt elke keer op dieselfde plek wees. Jy het dus nie 'n R1900 waterpas nodig om dit aan te dui nie.Vlakvark wrote:Nou hoe sit jy jou geweer waterpas as die waterpas,nie reg is nie. Ek neem aan 99% mense gaan daai selfde waterpassie gebruik om te bepaal of sy geweer waterpas is.
So as hy sy geweer waterpas sit met die foutiewe waterpas en dan die borrel in die middel sit.gaan dit die probleem uit sorteer ,of gaan dit so iets lyk
http://fixr.wpmedia.s3.amazonaws.com/blog/wp-content/uploads/2009/10/ac-install1.jpg
Jammer as ek nou manne verkeerd leer hier,ek verwyder dan eerder my post.
Nogmaals jammer.
Ek stem 100% saam et jou en Len dat jou roer en die teleskoop 100% akuraat opgestel moet word mbt die vertikale. Soos jy self weet is 'n lood lyn of laserlyn die beste manier om dit te bewerkstellig.
Verder is ek jammer dat jy jammer is, want jy het geen rede om jammer te wees omdat ek jou jammerlik laat voel het nie.
My apologie.
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Scopelevel
EK WIL MET GRAAG BYVOEG DAT HIERDIE GOEDKOPER WATERPAS NIE GEBRUIK KAN WORD VIR SCOPE INSTALLASIES NIE SOWEL AS OM VAS TE STEL WANNEER JOU GEWEER WATERPAS GEHOU WORD NIE...(BY SCOPE INSTALLASIES) EN IS 100% BRUIKBAAR VIR DIE DOEL VAN "SCOPE-WATERPAS" VIR AANLê DOELEINDES !!vriell wrote:http://www.africanadvice.com/1394570/Ha ... (PTY)_Ltd/ - Hierdie is die verspreiders in die Kaapvriell wrote:Maak so..Pvdw wrote:Dankie. Hou my op hoogte asb. Enige inligting sal my help om hulle hier op te spoor.
http://vernonatyourservice.webs.com/ ....Volgens die winkel eienaar mag die verspreiders moontlik dieselfde item aanhou daar by julle in Johannesburg omgewing...
As julle nie regkom nie kan ek dit hier kry en pos. Die "keyring spirit level" kos R8-00 hier by die plaaslike winkel.
Ek sien hier is ook ander manne met idees waar om die levels te kry en hoe hulle dit maak pas so laat maar weet...ek help graag..
Last edited by vriell on Tue Sep 08, 2015 4:08 pm, edited 1 time in total.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Scopelevel
Jammer Gawie ek het gedink jy wil nou jou Howa gebruik vir 'n ''profile '' om mee te bou. En daarom die aanbeveling vir 'n beter waterpas.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Scopelevel
Kan ons nie n Group Buy by ons gunsteling wapensmit reel nie?FanieVenter wrote:Dag manne!