Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Ek kom Vrydag verby PTA.
Ek kan jou by die Engen garage op die N4 Doornpoort tolhek kry?
Ek kan jou by die Engen garage op die N4 Doornpoort tolhek kry?
Goed, beter, 6millimeter!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Hi Geno
Stuur my asb jou selnommer, myne is 084 vyf agt 700 vyf agt.
Sms ook sommer jou bankbesonderhede.
Dankie Douw
Stuur my asb jou selnommer, myne is 084 vyf agt 700 vyf agt.
Sms ook sommer jou bankbesonderhede.
Dankie Douw
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Geno.
Ek sal 'n 30mm level by jou neem. Pm my jou besonderhede asb.
Groete Gerrie.
Ek sal 'n 30mm level by jou neem. Pm my jou besonderhede asb.
Groete Gerrie.
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Geno net n vinnige vraag kry mens ene vir linkerhandse skuts ook wat jy aan linkerkant van scope sit?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Nee. Ek soek al lank een. Met AF al gepraat direk daaroor. Hulle beplan wel een. Al vir die laaste twee jaar. Nog nie release so er ek weet nie. As hulle dit doen soek ek 2. En dan is my regs handige een sommer dadelik in markTokka777 wrote:Geno net n vinnige vraag kry mens ene vir linkerhandse skuts ook wat jy aan linkerkant van scope sit?
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Ek sit ook met 'n regterhandse een........., Gromit sê asb tog vir ons as die mense ooit eendag aan die hotkloue dink.Gromit wrote:Nee. Ek soek al lank een. Met AF al gepraat direk daaroor. Hulle beplan wel een. Al vir die laaste twee jaar. Nog nie release so er ek weet nie. As hulle dit doen soek ek 2. En dan is my regs handige een sommer dadelik in mark
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
"Moet" skiet of "wil" skiet?Gawie(7mm) wrote: Ons praat weer as jy 1000m ver moet skiet en die mirage loop plat saam met 'n 12 mph dwars wind.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Ek is 'n "skieter". As daar 'n rondte in die kamer is moet die skoot loop.Stefan764 wrote:"Moet" skiet of "wil" skiet?Gawie(7mm) wrote: Ons praat weer as jy 1000m ver moet skiet en die mirage loop plat saam met 'n 12 mph dwars wind.
Hier in die Boland werk dit so: As daar twee of meer manne by mekaar is, is dit 'n kompetisie en dit maak nie saak of die son jou dood brand en of die reën jou laat versuip nie. Hier maak jy klaar wat jy begin het.
In kort: Ons wil, want ons kan!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=140&t=37082
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Tokka777
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Gromit wrote:Nee. Ek soek al lank een. Met AF al gepraat direk daaroor. Hulle beplan wel een. Al vir die laaste twee jaar. Nog nie release so er ek weet nie. As hulle dit doen soek ek 2. En dan is my regs handige een sommer dadelik in markTokka777 wrote:Geno net n vinnige vraag kry mens ene vir linkerhandse skuts ook wat jy aan linkerkant van scope sit?
Dankie Gromit wardeer dit! Ek het ook regter handsese van vortex wat dadelik in die mark sal wees as ek hotkloues kry
-
mariojacobs1
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Fri Feb 28, 2014 9:04 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Daai level is kookwater en die sakkie werk soos n bom dankie Geno
270 Sako
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
222 Sako
22 Mauser
9mm Tupperware gun (Glock)
-
gho
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Dankie Geno.
Die level lyk mooi en duursaam.Ek glo dit is wat ek gesoek het.
Dankie vir die flinke diens.
Groete. Gerrie.
Die level lyk mooi en duursaam.Ek glo dit is wat ek gesoek het.
Dankie vir die flinke diens.
Groete. Gerrie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Die van julle wat wonder of 'n level nodig is, lees hier:
http://www.accuracy-tech.com/scope-level-necessary/
Groete
http://www.accuracy-tech.com/scope-level-necessary/
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Ek twyfel nog steeds.Stuur my een van daai van jou laat ek bq toets en kyk man
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Manne,
Ons het weer 'n klompie levels ingekry.
Die prys is egter op na R1,700.00 per level.
Additionele reducers is beskikbaar teen R300.00/elk.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Sale%20Guns/Acc1st/Shooting_Rest_Bag_Final.png
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Miscellaneous/Sale%20Guns/Acc1st/30mm_Black_Level-Reducer_Final.png
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/2015-01-05%2015.27.11.jpg
As julle soek, is nou die tyd om te koop. Ek dink die volgende besending gaan hier by die R1,900.00/level draai, as ek sien wat tans met die markte gebeur. Ons sal egter so lank moontlik wil vasbyt aan die laer pryse.
Groete
Eugene

- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Hallo Geno
Ek sal 'n level by jou vat. Ek weet nog net nie watter grootte nie. Ek moet nog op 'n teleskoop besluit.
Ek sal 'n level by jou vat. Ek weet nog net nie watter grootte nie. Ek moet nog op 'n teleskoop besluit.
Hein
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
More Hein,
Jy kan 'n level by ons bestel met 'n additionele reducer.
Hy sal dan werk vir 25mm, 30mm en 34mm.
Sy prys is R2000.00 + R100.00 courier.
Groete
Eugene
Jy kan 'n level by ons bestel met 'n additionele reducer.
Hy sal dan werk vir 25mm, 30mm en 34mm.
Sy prys is R2000.00 + R100.00 courier.
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Nowon
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Aug 01, 2012 9:25 am
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Geno,
so as 'n ou een bestel vir sy scope wat nou 30mm is, kry hy nou die level in 34mm en dan moet hy die reducers saam koop of of kry hy 'n level wat 30mm is?
so as 'n ou een bestel vir sy scope wat nou 30mm is, kry hy nou die level in 34mm en dan moet hy die reducers saam koop of of kry hy 'n level wat 30mm is?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
As jy een in 30mm bestel en koop, sal hy werk met die reducer wat saamkom vir 'n 30mm teleskoop, en sonder die reducer vir 'n 34mm teleskoop.
Goed, beter, 6millimeter!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Frikkie/GenoFrikkie Coetzee wrote:Tokka777 wrote:Geno net n vinnige vraag kry mens ene vir linkerhandse skuts ook wat jy aan linkerkant van scope sit?Nee. Ek soek al lank een. Met AF al gepraat direk daaroor. Hulle beplan wel een. Al vir die laaste twee jaar. Nog nie release so er ek weet nie. As hulle dit doen soek ek 2. En dan is my regs handige een sommer dadelik in mark
Het julle dalk al iets gehoor van die AF levels vir linkerhandse skuts?
Ek sit nog met die regterhandse een, maar is eintlik nie bruikbaar nie....
Dankie
Johan
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Kalahari wrote:Frikkie/GenoFrikkie Coetzee wrote:Tokka777 wrote:Geno net n vinnige vraag kry mens ene vir linkerhandse skuts ook wat jy aan linkerkant van scope sit?Nee. Ek soek al lank een. Met AF al gepraat direk daaroor. Hulle beplan wel een. Al vir die laaste twee jaar. Nog nie release so er ek weet nie. As hulle dit doen soek ek 2. En dan is my regs handige een sommer dadelik in mark
Het julle dalk al iets gehoor van die AF levels vir linkerhandse skuts?
Ek sit nog met die regterhandse een, maar is eintlik nie bruikbaar nie....
Dankie
Johan
Ek het vir jou n lekker vortex level wat links en regs werk dan het jy nie nodig om so te sukkel nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Dankie Kaptein....... ek het nou my pakkie met Henk se levels oopgemaak, lyk bakgat.... sal vannaand bietjie speel en dan kyk wanneer ek dit gaan toets.Capt. Oblivious wrote:Ek het vir jou n lekker vortex level wat links en regs werk dan het jy nie nodig om so te sukkel nie
Ek sal graag die AF level wil behou, maar dan moet dit vir my prakties wees
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Jis manne.
Ons het weer levels ingekry.
Hul kos R1,770.00 elk.
Vir die van julle wat ernstig is oor akkuraat skiet, is hierdie levels 'n moet!
Vir die lefties is daar goeie nuus. Met ons volgende besending bring ons linkerhandse levels in!

The Accuracy 1st Development Group scope level was designed to achieve precise resolution of less than 1° with line increments of 2.5°. Constructed of aircraft grade aluminum with glass levels custom designed and manufactured for Accuracy 1st Development Group, our levels are of the highest quality and accuracy. Some scope level manufacturers use plastic housings, air bubbles and subpar glass in their vials. Accuracy 1st utilizes a custom bent, in lieu of a straight vial, designed using medical grade glass with a ceramic ball. The use of the ceramic ball eliminates the inherent flaws associated with air bubble levels, which at higher temperatures and pressure will compromise the bubble size causing level inaccuracies. Typically air bubble levels require 3° to 5° to even register movement; however, the Accuracy 1st custom level will read movement at a minimum of 1° and will extend measurements out to +/- 10°. Need to use your scope level in the dark conditions? Accuracy 1st Development designed the housing to include a separate compartment for tritium vials. Just remove the rubber plug, insert a tritium vial and reinstall the plug. This handy feature was exclusively designed with military night operations in mind, when an operator has limited resources. (Tritium vials not included and not sold via Accuracy 1st Development Group, Inc.)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
O ja. Soos die level is hier bo op die foto sal hy vir 30 en 34mm tubes werk.
Vir 25mm kan jy met my gesels. Ek behoort reducers daarvoor ook te hê.
Vir 25mm kan jy met my gesels. Ek behoort reducers daarvoor ook te hê.
Goed, beter, 6millimeter!
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Geno wrote:Vir die lefties is daar goeie nuus. Met ons volgende besending bring ons linkerhandse levels in!
Nou sal dit lekker werk, my regterhandse level sal dus ook in die mark kom.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8003
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Accuracy 1st Levels en Sakkies in voorraad!
Laat weet maar, ek soek 'n bargainKalahari wrote:Geno wrote:Vir die lefties is daar goeie nuus. Met ons volgende besending bring ons linkerhandse levels in!![]()
, dankie Geno.
Nou sal dit lekker werk, my regterhandse level sal dus ook in die mark kom.