Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Chris101 »

Jagbehep

Jammer maar kan u asb.vir ons se wie ,op die man af moet in sy moer gaan.
Sal nogal laaik om te weet.

Chris 101
Knou die gediertes AF.
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by JOHANNIC »

Jagbeheb het mos gese hy is jammer..... :angel:(almal raak so nou en dan kwaai moenie dit persoonlik maak nie,ons is mos almal vrinne) ;)
Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by BLOK »

Hierdie post is nou wragtag lekker om te volg, wil nou nie snaaks wees nie maar dit lyk of ons met n paar groot vris en sterk manne hier op die forum kan spog. Dis nie sommer enige man wat ander so direk vloek en beledig nie tensy of dit of n jack russel tipe is met groot blaf en klein byt. Dit laat my wonder hoekom die Bloubul rugby unie nog nie aangesluit het nie.

Maar moenie ophou nie ons leeke wat wil leer en weet waaroor dit gaan en hoe dit moet gaan geniet dit baie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Louis102 »

Hier's ietsie wat Niel Viljoen (ook deesdae lid van ons trotse forum) geskryf het: http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... 545#p25545

Dawie het dit oorspronklik gepos.
Goeie dade oortref goeie woorde.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Stefan764 »

Dankie Louis

RAAKSKOOT Niel, mooi opsomming. Groete vir Buurman Carlo as jy hom weer sien!

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
dangerous dan

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by dangerous dan »

hi daar

ek dink die topic is nou goed bespreek van alle kante af. almal het iets gehad om te se. ek dink ook almal is bewus van die tyd, geld, effort en vermoeens benodig om sukses te behaal met hierdie sport en dat nie almal dieselfde resultate kan lewer nie.

ek stem heeltemal saam met die ouens wat se om dit ordentelik te doen of dit te los. ek beplan nie om te gaan droog maak en myself te verkoop as 'n roofdier culler wat die res van die manne 'n slegte naam sal gee nie. dis nie my styl nie. ek sal eerder nie skiet as ek weet dis bo my vuurmaak plek nie. ek sal ook nie die manne finansieel keel afsny uit spitefulgeit nie.

ek wou seker maak dat niemand my gaan probeer tune as ek wel op 'n man se plaas gaan roofdiere skiet omdat ek in hulle besigheid inmeng nie want dan is dit soos die car guards wat mekaar met messe steek omdat die ou nie by daai ou se parkeer area mag karre oppas nie.

lekker bly
User avatar
Biker
Hero Member
Hero Member
Posts: 812
Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Biker »

dangerous dan wrote: om sukses te behaal met hierdie sport en dat nie almal dieselfde resultate kan lewer nie


DD Jy begin  stadig te leer maar ASB MAN om jakkalse te skiet is nie n sport nie Dit is harde harde werk in die kleinvee areas en mis jy een gaan daai jak so R10-20000 se skaap vang voor jy dalk weer n kans kry. Waar gaan jy jag dat jy dit as n sport sien ???
Let Wel ons is terdee bewus van die groep jagters in die land wat dit vir sports doen en dit is jou keuse maar so het elke spesialiteit sy parrasiete en maaiers . Die topic is nou vuisvoos so besluit in watter kategorie jy inval en raak of proffesioneel of bly n irritasie vir mense wat se wel en wee afhang van ongedierte beheer om dit volhoubaar te kan maak om te kan boer .
Biker
dangerous dan

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by dangerous dan »

Hi Biker

Ek noem dit sport in die sin dat jakkels nag skiet beoefen word en oefening vat en dat jy dit pro kan doen en geld verdien, net soos rugby of iets. Dis 'n buitemuurse aktiwiteit vir my omdat ek voltyds werk en dit net naweke kan beoefen as ek die kans kry of selfs besluit dat ek dit enigsins kan/ wil doen. Omdat ek voltyds werk is enigiets wat ek buitemuurs doen wat lekker is, sport.

Deur om te se sport bedoel ek nie 'sports' nie. ek dink hier kom die misverstand in. 'n jakkals is nog steeds 'n dier en ek glo nie om diere te laat ly nie, so ek sal graag net een skoot wil skiet. dit is nie lekker om diere dood te maak nie, maar partykeer is dit nodig

cheers
dan
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by James Wilson »

JOHANNIC wrote: Jagbeheb het mos gese hy is jammer..... :angel:(almal raak so nou en dan kwaai moenie dit persoonlik maak nie,ons is mos almal vrinne) ;)
Groete johan
dankie johannic! ek sien jy verstaan my boodskap.

ek het onderneem om nie weer iets oor hierdie topic te se nie, maar nou lyk dit of my laaste post verkeerd verstaan word. ek het om verskoning gevra omdat ek  sekere nuwelinge in hulle moer gestuur het omdat sekere nuwelinge n nuweling se naam gat, gemaak het bloot omdat die nuwelinge gesien het die ou manne vervies hulle vir D/dan. van die nuwelinge wat windgat geraak het teenoor D/dan, het Desember 2010 maar nog self dom vrae gevra, maar is met geduld beantwoord, maar nou skielik is nuwelinge wat met geduld hanteer is windgat teenoor n nuweling. dis tog nie reg nie. maar hierdie punt het verlore gegaan omdat ek so vies was vir die kinderagtige nuwelinge, dat ek hulle sommer in hulle moer gestuur het. dit is n fout, en net dit is waarvoor ek verskoning gevra het.  kyk gerus hoe ek in die begin met moeite, geduldig teenoor d/dan gereageer het.

dat ek agresief aangedring het dat jaracal sy standaarde behou, in die teenwoordigheid van arogansie is ek trots op ,en moet dit NIE verwar word, vir dit waarvoor ek my verskoning aanbied nie. skielik nadat ek met verontwaardiging gereageer het, het jaracal weer na sy hoe waardes terug gekeer. hieroor is ek dankbaar,en  hiervoor het ons die lede en moderstors soos Francois te danke.  ter afsluiting moet ek egter aflui dat hierdie kerel ons almal se goeie tyd en gesindheid misbruik het. dit is sleg ne? ons neem hier deel en ondersteun mekaar in dit waarvoor ons lief is, jammer maar ons/ek is dalk mislei. ons sal maar in die toekoms daarop bedag moet wees. ons moet  op so iets met geduld en/of gladnie reageer nie.miskien moet ons n kode boodskap kry as iemand snuf in die neus kry oor iets, en dan laat weet ons mekaar met pm's.

lekker jag.

maar ek, is en bly trots n lid van jaracal.
Last edited by James Wilson on Wed Feb 23, 2011 8:45 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Beskerm roofdier cullers hulle eie turf teen nuwelinge?

Post by Chris101 »

Jagbehep

Ag baie dankie man nou voel ek dam baie beter.

Chris101
Knou die gediertes AF.
Post Reply