Ek probeer nou al hoe lank met 155 grein Berger punte op my 308 met geen merkwaardige sukses.
Kan enige iemand 'n paar pointers gee?
Groete
erx





















ERXerx wrote: Die loop is een van twee Ferlach lope wat my pa jare terug ingevoer het toe hy nog aktief Bisley geskiet het
Hy het toe een op 'n aksie ingedraai en jare met hom geskiet, die ander loop het al die jare in sy kluis gestaan tot ek so jaar terug die loop gebruik het om vir my die geweer te bou. Daar is dus geen ander reamer gebruik op die loop as die een wat Ferlach hom mee gesny het. Die twist is 1 in 15" .
Die Berger pakkie se " For 1 in 13" twist or faster", kan dit dalk die groot probleem wees?
