Lisensies
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Lisensies
My AR15 lisensie 18 Mrt ingedien nou tweede in for consideration sms gekry.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Myne is 11 Mrt in en vanaf 29 Jun "in for consideration"tau wrote:My AR15 lisensie 18 Mrt ingedien nou tweede in for consideration sms gekry.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13630
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensies
Van Frank op Guniste
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... ass-Action
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... ass-Action
We at GunSite, with our similar interests, constitute a community.
We have been keenly aware of the absolute frustration that some community members have been feeling with various unacceptable aspects of the firearms licensing regime, as it is currently enforced.
Let us be clear. We accept the law as it stands, and take issue with aspects which, in our opinion, are not being correctly enforced as per the FCA.
Some of these issues are:
1. Inordinate delays in the processing of license applications: more than 3 months; more than 6 months; more than 9 months
2. Inordinate delays in competency certificate applications being considered: more than 3 months; more than 6 months, more than 9 months;
3. Inordinate delays in the getting of refusal letters: more than 3 months; more than 6 months; more than 9 months;
4. Inordinate delays in waiting for license cards: more than 1 month; more than 3 months;
5. Ridiculous reasons for refusals that is not justifiable in terms of the Act;
6. Appeals taking longer than the prescribed times;
7. DFO / CFR refusing to accept applications for temporary authorizations;
8. Temporary authorizations taking longer to process than: 2 weeks; 1 month; longer
9. Refusals for temporary authorizations (Sec 21)
We have therefore agreed to fully support GOSA, who have in consultation with a team of attorneys and counsel agreed to begin launching a series of High Court applications on behalf of various classes of affected individuals, under the auspices of GOSA as a firearms rights organisation.
The purpose of these applications is to clarify issues and obtain relief on specific performance issues. Each of these applications, will have as it's objective the establishing of legal precedent, which will guide the SAPS in the future, by giving interpretation to issues concerned with the FCA.
The first of these applications is already underway.
Application was issued on SAPS yesterday, with a court date set for early September.
We invite aggrieved parties to come forward and express their interest to participate in these class suits.
Those wanting to get involved, please send a explanation of your specific issue, and your contact details to gosa@gunownerssa.org
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Lisensies
Ek hoop die maak vuur onder CFR se gatte dat lisensies vinniger gedoen word, en die refusals sal stop.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lisensies
Wat dink julle beteken "get involved"? Ek kan my naam op die lys byvoeg aangesien ek al my aansoek ingedien het die 17de Feb en die aansoek is van 24 Junie nog under consideration met geen vordering nie. Ek het ekgter nie die tyd om af te staan en vergaderings ens by te woon nie. As dit slegs jou naam op 'n lys sit met jou klagte sal ek dit met gragte doen.
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Lisensies
Hein22 ek neem aan jy sit jou naam by, en dalk help met n finansiele bydra? Eks nie 100% seker nie, maar ek glo nie jy hoef meeting te he nie, alles kan per epos gedoen word.
-
Suikermuis
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Thu Mar 21, 2013 9:44 pm
Re: Lisensies
Goeiedag
Nou met ons DFO gepraat en baie goeie nuus gekry; my lisensie aansoek is blykbaar al die 25e Aug goedgekeur. Ingedien 20 April, tot 25 Aug, dus n knertsie oor vier maande tot goedkeuring. Nou wag ek net vir die kaartjie.
Sterkte aan almal wat nog wag.
Groete
Nou met ons DFO gepraat en baie goeie nuus gekry; my lisensie aansoek is blykbaar al die 25e Aug goedgekeur. Ingedien 20 April, tot 25 Aug, dus n knertsie oor vier maande tot goedkeuring. Nou wag ek net vir die kaartjie.
Sterkte aan almal wat nog wag.
Groete
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Lisensies
Die dfo het my eergister laat weet my lisensie is die 25ste goed gekeer. Nou wag ek net vir die kaartjie.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Lisensies
Nee maar baie geluk Blesbok en Sers, geniet julle roere. Ek sal maar met 'n Afrikase geduld wag vir myne.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Lisensies
Gister weer 'n sms gekry dat dit "is receiving attention". Het 2 Junie ingegee.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensies
Wat beteken "receiving attention"?Giepie wrote:Gister weer 'n sms gekry dat dit "is receiving attention". Het 2 Junie ingegee.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Soos ek dit onthou is dit die CFR wat noem dat hy nou ingaan vir " final consideration"... Behoort dan enigiets van 2 weke tot 1 maand te vat vir goed keuring.sako 30-06 wrote:Wat beteken "receiving attention"?Giepie wrote:Gister weer 'n sms gekry dat dit "is receiving attention". Het 2 Junie ingegee.
Dis soos ek dit onthou...
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Lisensies
My aansoek op 13 Aug. plaaslik ingegee. Sms op 21 Aug. vanaf Provinsiale DFO. Sms vandag vanaf CFO: receiving attention - hoop dit gaan vinnig!
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensies
Vanoggend met die plaaslikke dfo gepraat, my aansoek is tans opad van die weskaap kantoor na Pretoria, meer as 2 maande na ek ingegee het. N Vriend het 21 Agustus in Tembisa ingegee en syne is al verby myne in Pretoria. Die dfo het vir my gesê ek kan maar Oktober eers weer bel.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1227
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Lisensies
Manne trek vrystaat toe.dan Skree jul op die cheetahs en kry lisensies binne 2 maande.Van die laaste 8 wat ek in 3 jaar ingegee het was nie een langer as 10 weke nie.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Lisensies
Ek skree klaar vir/op die Cheetahs maar hier in die kaap hou hulle seker my goed terug omdat ek eerder my kar met n wp trui sal was voor ek n wp game kyk....
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Lisensies
Ek het ook nog altyd goeie diens in Bloem (Bayswater) gekry, wel tot my laaste aansoek. Het hom einde Jun ingegee en het eers 2 weke terug by CFO aangekom. Hy het 2 maande in Bloem gelê voor hy opgestuur was. Voorheen met oorlede Kaptein Birch was daai aansoeke elke 2 weke opgevat CFO toe.junglejulian wrote:Manne trek vrystaat toe.dan Skree jul op die cheetahs en kry lisensies binne 2 maande.Van die laaste 8 wat ek in 3 jaar ingegee het was nie een langer as 10 weke nie.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Nouja.... 38Spec en Martini se aansoeke alby afgekeur... Ek glo die redes sal wees omdat ek my lidmaatskap my SAjagters gestaak het en nie my NSA papiere by hulle uit kon kry nie. Moet ook n wapenspids verslag vir die martini kry omdat op die oorspronklike lisensie staan dit is .32 maar dit is eintlik n 577/450
So sukkel ons maar voort...
Groetnis
So sukkel ons maar voort...
Groetnis
-
Nowon
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Wed Aug 01, 2012 9:25 am
Re: Lisensies
Ek hoor dat die Vrystaat so vinnig is. Moet maar 'n huis of plaas daar kry net om lisensies vinniger te kry. LOL
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Lisensies
Wie het CFR (012)353-6111 onlangs gebel?
Nou wil hulle ook nie eers meer ons oproepe aanvaar nie!
Nou wil hulle ook nie eers meer ons oproepe aanvaar nie!
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2334
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
sako 30-06 wrote:Wie het CFR (012)353-6111 onlangs gebel?
Nou wil hulle ook nie eers meer ons oproepe aanvaar nie!
Bel hulle na 20h00 in die aand, deur die dag is dit maar n gesukkel
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8013
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Lisensies
Ek bel gereeld, in die dag en nag en kom gewoonlik gou deur.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13630
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Lisensies
Arnold hulle ken jou seker al op die naam daar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Lisensies
As jy bel se hulle jy moet 'n email stuur. Ek sien hierdie chaos. Gelukkig kan alle queries nou op skrif wees.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Lisensies
Ek het hulle Dinsdag so 18:00 gebel toe se die m*&r heel ongeskuk vir my ek moet gedurende besigheids ure bel.JAGTERSREG wrote:sako 30-06 wrote:Wie het CFR (012)353-6111 onlangs gebel?
Nou wil hulle ook nie eers meer ons oproepe aanvaar nie!
Bel hulle na 20h00 in die aand, deur die dag is dit maar n gesukkel