Moewiese eland!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Moewiese eland!
Ek kry hierdie foto op Fb. Blykbaar het die dingetjie 522 kg uitgeslag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Moewiese eland!
Mooi vleis daai!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Moewiese eland!
Dis Peet (Molopohunter hier op die forum) daar op die regterkant.
Goed, beter, 6millimeter!
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Moewiese eland!
Goeie genade! Dit is n vreeslike mooi bul daai. 
458 Win Mag Winchester model 70
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
375 Ruger Howa
303 Lee Enfield no4 mrk 2
243 Win Howa
9mm CZ75 x 2
Smith & Wesson M910
38 Webley
357 Rossi lever action
22 Semi outo Voere
22 Beretta model 71
12 Gauge CBC Pump action
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Moewiese eland!
Chevvy, as jy so 'n ding skiet kan jy die hele Cirtrusdal vir 'n maand lank kos gee!
-
Kingy
- Sr. Member

- Posts: 252
- Joined: Sun May 11, 2014 10:35 am
Re: Moewiese eland!
Jis ek sal biltong eet tot my kakebeen spiere groter as my pens is.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Moewiese eland!
Jip, Peet regs en Phillip links
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Moewiese eland!
Ek het ook daai foto ontvang gister van iemand af...dit is rerig n MO÷#SE bok daai!
Indien die jagter op die forum is sal ek graag die storie wil hoor..
Indien die jagter op die forum is sal ek graag die storie wil hoor..
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Moewiese eland!
Ek glo Peet was die PH maar hy vertel nie regtig meer stories hier nie. As ek hom weer sien sal ek bq by hom hoor wat gebeur hetAshley wrote:Ek het ook daai foto ontvang gister van iemand af...dit is rerig n MO÷#SE bok daai!
Indien die jagter op die forum is sal ek graag die storie wil hoor..
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Moewiese eland!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 2&start=25
Hier is die draad van die elandbul gejag deur Peet en Phillip.
Groetnis
Wouter
Hier is die draad van die elandbul gejag deur Peet en Phillip.
Groetnis
Wouter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13645
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Moewiese eland!
Wouter Roets wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 2&start=25
Hier is die draad van die elandbul gejag deur Peet en Phillip.
Groetnis
Wouter
Genade 2012, daai bul se kinders is al gejag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Moewiese eland!
Ja, mar hulle eet seker nou nog aan daai bul se biltong...Capt. Oblivious wrote:Wouter Roets wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 2&start=25
Hier is die draad van die elandbul gejag deur Peet en Phillip.
Groetnis
Wouter
Genade 2012, daai bul se kinders is al gejag
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Bees
- Full Member

- Posts: 100
- Joined: Fri Nov 15, 2013 5:54 am
Re: Moewiese eland!
Moooeewiese eland!!
7mm Rem Mag
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
.243 Brn
12ga Franchi Feeling
.308 Howa Varminter
.308 Ruger Varminter
6.5 Swedish Mauser CZ 550
____Wildebeeste word siek gebore en hoe meer jy hom skiet hoe gesonder word hy___
