GRS Varmint of Hunter Kolf
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
GRS Varmint of Hunter Kolf
Dagse almal.
Ek neem tans deel aan SA Jagters se tabel skiet en SA Sport en Jag kompitiesies. Wil graag ook nou die Veldskiet aanpak. Het n Tikka 260Rem en wil graag n GRS kolf opsit.
My vraag is watter een in die GRS reeks sal die beste gepas wees vir wat ek wil doen? Het n paar vroeer posts raak gelees waar die manne goed praat van GRS maar nie n spesifieke model nie.
Sal julle insette baie wardeer.
Groete
Ek neem tans deel aan SA Jagters se tabel skiet en SA Sport en Jag kompitiesies. Wil graag ook nou die Veldskiet aanpak. Het n Tikka 260Rem en wil graag n GRS kolf opsit.
My vraag is watter een in die GRS reeks sal die beste gepas wees vir wat ek wil doen? Het n paar vroeer posts raak gelees waar die manne goed praat van GRS maar nie n spesifieke model nie.
Sal julle insette baie wardeer.
Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Johannes Schoeman
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Wed Oct 31, 2012 12:14 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Ek hou van die Sporter Varminter, net regte balans. Het n hunter ook ,maar sy kolf agter die handgreep is skuins. (skiet nie so lekker as jy n sandsakkie agter gebruik).
Gaan groot en koop die GRS Bolthorn !!
Gaan groot en koop die GRS Bolthorn !!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Baie dankie Johannes. Dit help baie want ek wil graag al die voordele en nadele van elkeen probeer opsom.
Haha! Bolthorn?! My naam pas nie by my beursie nie
Sal baie graag wou maar dis bietjie BAIE duur.
Haha! Bolthorn?! My naam pas nie by my beursie nie
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Sover ek weet kan jy die Tika T3 Sporter se kolf los bestel. siende dat jy reeds 'n Tika het is dit dalk nie 'n slegte opsie as die aksie presies gaan pas nie. Die T3-Sporters is baie gewild en die kolf is reeds ontwerp vir daardie tipe sport-skiete. (Nou nie GRS-Badge op nie maar is nie slegte plaasvervanger nie
)
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Duracell wrote:Sover ek weet kan jy die Tika T3 Sporter se kolf los bestel. siende dat jy reeds 'n Tika het is dit dalk nie 'n slegte opsie as die aksie presies gaan pas nie. Die T3-Sporters is baie gewild en die kolf is reeds ontwerp vir daardie tipe sport-skiete. (Nou nie GRS-Badge op nie maar is nie slegte plaasvervanger nie)
Waar bestel n ou so Sporter kolf Duracell?
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Sal ook hraag wil weet. Nie n idee gehad dat mens dit appart kon bestel nie.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Dink daai sporter kolf gaan jou 12-13k uit die sak jaag.
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Jc van Niekerk maak hom op n tiekie vir n paar rand goedkoper as daai 12k
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
12k? Dan klink n GRS nogal na n goeie opsie.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Van die manne hier het deur 'n wapenhandelaar wat Tika vuurwapens verkoop die egte Tika kolf vir iemand bestel. Weet ook van ekstra magasyne en 'n Tika KD wat bestel is vir manne wat reeds T3-Sporters gehad het. Ek is egter nie seker oor die pryse nie.
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Ritchie
ek het n tweedehandse GRS vir n T3 gekoop. Die projek het toe verander en hy is te koop. Ek glo al die T3s se inletting is dieselfde. Ek sal jou n pm stuur dan kan ons gesels as jy belangstel.
wim
ek het n tweedehandse GRS vir n T3 gekoop. Die projek het toe verander en hy is te koop. Ek glo al die T3s se inletting is dieselfde. Ek sal jou n pm stuur dan kan ons gesels as jy belangstel.
wim
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 298
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Ritchie
Laat weet my of jy belangstel in die kolf. Daar het 'n paar ander manne reeds gevra daarna. Ek gee jou die eerste opsie tot vanmiddag en as ek nie van jou gehoor het nie sal ek dan vir hulle 'n kans gee as hulle die kolf wil neem.
Wim
Laat weet my of jy belangstel in die kolf. Daar het 'n paar ander manne reeds gevra daarna. Ek gee jou die eerste opsie tot vanmiddag en as ek nie van jou gehoor het nie sal ek dan vir hulle 'n kans gee as hulle die kolf wil neem.
Wim
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Wim
Baie dankie dat jy aan my dink. Wardeer dit baie.
PM gestuur.
Groete
Baie dankie dat jy aan my dink. Wardeer dit baie.
PM gestuur.
Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Ritchie, ek het 'n Varmint Hunter op my 308 Norma gesit en die aksie behoorlik laat pak. Geweer skiet nou baie mooi. Jy sal nie fout maak met 'n GRS nie. Baie besondere kolwe volgens my.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
+1
Het een op my XC en daai ding skiet soos n droom
Het een op my XC en daai ding skiet soos n droom
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Oh sorrie, ek het die Varmint kolf van GRS
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Baie dankie manne vir julle insette. Word opreg wardeer.
Besluite..........besluite!
Besluite..........besluite!
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Ek neem aan n mens kan seker so GRS Varmint kolf bestel sonder dat hy klaar geinlet is?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Henry
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Mon Jun 22, 2015 12:47 pm
Re: GRS Varmint of Hunter Kolf
Ja. Daar is weergawes wat nog nie gesny is nie.Capt. Oblivious wrote:Ek neem aan n mens kan seker so GRS Varmint kolf bestel sonder dat hy klaar geinlet is?

