Hello manne.
Weet enige iemand dalk waar mens punte kan kry vir n 32 revolver.
Ek is opsoek vir n vriend van my wat al die logiese plekke al probeer het, maar lyk nie iemand het vooraad nie.
Punte vir 32 Revolver
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Punte vir 32 Revolver
Groete
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
Peregrine Visser
Aan God die eer!
270 Howa
303 Lee Enfield Nr4 mrk II
.22 Krico
12 Boor CBC
9mm Vector SP1
.22 Beretta M71
CZ70
357 Mag Taurus
38 special Rossi
- Kopskoot 1 WP
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm
Re: Punte vir 32 Revolver
wildman Upington, daar lê klomp pakkies PMP dink ek vir min geld.
- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: Punte vir 32 Revolver
Baie dankie, sal middag gou bel en luister.
- Kopskoot 1 WP
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Wed Dec 31, 2008 3:37 pm
Re: Punte vir 32 Revolver
Praat met Tiny, as jy regkom en sukkel om dit in die Kaap te kry, laat my weet, ek ry redelik gereeld soontoe, dan kan ek dit optel en saambring.
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Punte vir 32 Revolver
Frontier maak CMJ's vir .32, hulle behoort so R950-R1000/1000 te kos. Weet nie wie hou aan in Slaapstad nie.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Punte vir 32 Revolver
City guns behoort te he.zipp wrote:Frontier maak CMJ's vir .32, hulle behoort so R950-R1000/1000 te kos. Weet nie wie hou aan in Slaapstad nie.
