http://www.personaldefensenetwork.com/a ... hy-i-died/
S-V artikel - hoekom ek dood is
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
S-V artikel - hoekom ek dood is
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: S-V artikel - hoekom ek dood is
N mens raak gemaklik om elke dag jou wapen saam te dra en op die skiet baan vat jy jou eie rustige tyd om jou wapen uit te trek en dis verkeerd. Ek oefen een keer n week (nogsteeds te min) op die baan om speed draws te maak en dan kom n mens agter dat jy teen die tyd wat jy op die teiken is en jou eerste skoot in kry, sou jy alreeds moer toe gewees het as die skurk reeds met sy wapen op jou gerig staan. Dis maar net n saak van genade dan dat sy eerste skote dalk mis sal wees en dat jy n stop teen hom kan sit met raak skote.
Dit is skrik wekkend om te besef hoe swak jy vaar met n teiken op 7m as jy voluit na die 100m wal en terug hardloop en dan aan le op die teiken, kan nie dink dat jy soooo swak met jou old faithful kan vaar nie. Ja manne ons is minder as niks geoefen om teen sulke sutsiasies op te tree en akkuraat en goed sal vaar nie. Die feit dat jy meestal onverwags gevang word en jy n blank slaan is 99% van die tyd en al wat jou daar deur help is muscle memory.
Groete

.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: S-V artikel - hoekom ek dood is
Baie goeie artikel en so waar.
Ons doen gereeld "combatives" by die club waar 2 ouens jou fisies" aanval", dit eindig gou in n stoei op die grond geveg en sodra die RO sy fluitjie blaas rol die "aanvallers" weg en skiet jy op teikens. Gereeld word die verkeerde teiken geskiet of die regte teiken mis geskiet. Dinge is verseker anders as jy moeg en uit snaakse posisies moet skiet.
Ons doen gereeld "combatives" by die club waar 2 ouens jou fisies" aanval", dit eindig gou in n stoei op die grond geveg en sodra die RO sy fluitjie blaas rol die "aanvallers" weg en skiet jy op teikens. Gereeld word die verkeerde teiken geskiet of die regte teiken mis geskiet. Dinge is verseker anders as jy moeg en uit snaakse posisies moet skiet.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: S-V artikel - hoekom ek dood is
Ek glo daai "aanvaller" maak seker hy is buite oogkontak van die skieterPlaashaas wrote:Baie goeie artikel en so waar.
Ons doen gereeld "combatives" by die club waar 2 ouens jou fisies" aanval", dit eindig gou in n stoei op die grond geveg en sodra die RO sy fluitjie blaas rol die "aanvallers" weg en skiet jy op teikens. Gereeld word die verkeerde teiken geskiet of die regte teiken mis geskiet. Dinge is verseker anders as jy moeg en uit snaakse posisies moet skiet.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: S-V artikel - hoekom ek dood is
Die ouens rol heel fliks wegCarl wrote:Ek glo daai "aanvaller" maak seker hy is buite oogkontak van die skieterPlaashaas wrote:Baie goeie artikel en so waar.
Ons doen gereeld "combatives" by die club waar 2 ouens jou fisies" aanval", dit eindig gou in n stoei op die grond geveg en sodra die RO sy fluitjie blaas rol die "aanvallers" weg en skiet jy op teikens. Gereeld word die verkeerde teiken geskiet of die regte teiken mis geskiet. Dinge is verseker anders as jy moeg en uit snaakse posisies moet skiet.as daai fluitjie blaas.