Ons het weer n heerlike dag gehad! Dankie aan Christo en sy vrou, Irma, wat ons elke keer so gasvry ontvang!
Ek sal later die volledige resultate en toerusting lys beskikbaar maak maar hier is al so bietjie terugvoer:
1ste - 7mm SAUM
2de - 338 Sniper (338 op n 404 Jeffrey dop met n AI vorm ... 300gr Hybrid @ 2750 fps)
3de - 7mm Tombi
Natuurlik was dit nie die kalibers wat die manne laat wen het nie maar hulle persoonlike skietvernuf asook goeie spanwerk.
1ste en 2de plek het ook met die span kompetisie medaljes huis toe gegaan en hulle afsonderlike punte het met 5 verskil wat beteken hulle het dieselfde hoeveelheid gongs raak geskiet maar een van die wenner het een meer gong op die eerste skoot raakgeskiet.
Baie geluk aan ons jongste deelnemer, Jaendre Hatting 13, wat besonders goed gevaar en sommer die staal behoorlik laat lui het!
//images.tapatalk-cdn.com/15/08/23/b2361047729cf334e86c13030781a78a.jpg
Vir die wat belangstel, dit klink of ons nog n skiet in November gaan hê so stuur my jou epos adres sodat ek julle op hoogte kan hou.
XSSSA - 22 Augustus 2015
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: XSSSA - 22 Augustus 2015
Ek het na julle webblaai gekyk. Lyk baie lekker. Net ver vann ons af.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: XSSSA - 22 Augustus 2015
Arnold
Hou my asb ophoogte by neil(at)cobremontana(dot)com(dot)au
Dankie
Hou my asb ophoogte by neil(at)cobremontana(dot)com(dot)au
Dankie
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 22 Augustus 2015
Baie dankie aan Greyghostgear wat sulke mooi pette vir ons maak!
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/Wit%20pet%201.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/Wit%20pet%202.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/37019857/Geweer%20fotos/Wit%20pet%203.jpg

Carel Maritz
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon May 06, 2013 9:11 am
Re: XSSSA - 22 Augustus 2015
Hi Aronld,
Wanneer sal die uitslae op die website wees?
Groete
C
Wanneer sal die uitslae op die website wees?
Groete
C
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: XSSSA - 22 Augustus 2015
Dankie Arnold. Saterdag se kompetisie is regtig besluit met 1-3 gongs verskille.
As 'n seun van 13(hoop ek het reg gehoor) so lekker kan skiet is daar geen verskoning aan al die manne om te kan deelneem nie.
As 'n seun van 13(hoop ek het reg gehoor) so lekker kan skiet is daar geen verskoning aan al die manne om te kan deelneem nie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Sakkie Rust
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Fri May 18, 2012 8:29 am
Re: XSSSA - 22 Augustus 2015
Hi Arnold
Kyk ek sleg ? Want ek sien geen uitslae op die site vir Aug 2015 nie ?
Kyk ek sleg ? Want ek sien geen uitslae op die site vir Aug 2015 nie ?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: XSSSA - 22 Augustus 2015
Sakkie, druk dalk net F5 maar dit is daar 