watter een?
-
joepie j
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 15, 2015 2:16 pm
watter een?
lynx lx2 2.5-15-50 sah of rudolph vh 4-16-50 t3 kan iemand my se watter een die beste koop is en raad gee?
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: watter een?
Ek dink hulle is altwee in dieselfde klas. Kyk mar watter een jy like en koop hom.
- BosOtter
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Wed Apr 17, 2013 8:52 pm
Re: watter een?
Hang seke maar af waarvoor jy dit wil gebruik.
Die SAH kruishaar op die Lynx was te dik vir my, natuurlik my persoonlike opinie.
Met die SAH kruishaar is die Lynx meer geskik vir jag in die bos en seke afstande tot 300m. Daai 2.5x help ook baie vir naby skote, groter field of view teen oor die 4x van die Rudolph.
As jy meer teiken gaan skiet en langer afstande dan sal die Rudolph n beter keuse wees. Vir my is sy kruishaar beter geskik daarvoor
Die SAH kruishaar op die Lynx was te dik vir my, natuurlik my persoonlike opinie.
Met die SAH kruishaar is die Lynx meer geskik vir jag in die bos en seke afstande tot 300m. Daai 2.5x help ook baie vir naby skote, groter field of view teen oor die 4x van die Rudolph.
As jy meer teiken gaan skiet en langer afstande dan sal die Rudolph n beter keuse wees. Vir my is sy kruishaar beter geskik daarvoor
-
joepie j
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 15, 2015 2:16 pm
Re: watter een?
Ek sal die scope vir baan en jag wil gebruik maar jag nie in bos nie meer in oop vlakte en ook nie juis meer as 200m
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: watter een?
Tussen daai twee kies ek die lynx. Ek hou van die lynx scopes en persoonlik dink ek hulle is baie underrated.
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: watter een?
Goeie advies hierHein22 wrote:Tussen daai twee kies ek die lynx. Ek hou van die lynx scopes en persoonlik dink ek hulle is baie underrated.
-
joepie j
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 15, 2015 2:16 pm
Re: watter een?
Ek het toe vandag 2 van die lynx scopes bestel een vir my en een vir my seun.
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: watter een?
Goeie besluit, ek het ook een van daai lynx scopes, jy sal nie spyt wees nie.
-
joepie j
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 15, 2015 2:16 pm
Re: watter een?
Dankie Thomas T vir al jou raad en bystand
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: watter een?
Hi Joepie,
Wat prys die verskillende teleskope?
Groete
Wat prys die verskillende teleskope?
Groete
-
joepie j
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 15, 2015 2:16 pm
Re: watter een?
As jy gelukkig is on the kry. Prys in die Kaap R10500 nwk retail verkoop dit uit vir R7300 kyk in September se nuwe jagter/hunter vir hulle advertensie.Penkop wrote:Hi Joepie,
Wat prys die verskillende teleskope?
Groete
-
joepie j
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Aug 15, 2015 2:16 pm
Re: watter een?
Did nou die lynx en Rudolph selfde prys by safariPenkop wrote:Hi Joepie,
Wat prys die verskillende teleskope?
Groete
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: watter een?
R7300 is die bargain van die maand
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: watter een?
Klink goed!
Dankie
Dankie

