Burris scope info
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 377
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Burris scope info
Naand Manne ,het enige iemand al die Burris XTR II 5-25x 50 scope onder hande gahad.Hoe is die kwaliteit en werkverigting van die scope.Ek soek net n lekker lang afstand jag scope en so bietjie papier skiet tot op so 550 meters.Wie is hulle agente of by wie kan ek gaan loer vir hulle.Watter ander scope sal julle aanbeveel wat in sy prysklas ens. val.Wil dit op my 280 Rem sit.
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Burris scope info
Ek het onlangs na 2 Burris teleskope gekyk en moet sê ek was baie beindruk deur die lang eye relief van die teleskoop. Jy het omtrent 3cm wat jy agter die teleskoop kan beweeg sonder dat jy die fokus verloor. Ander baie duurder teleskope laat jou omtrent net 1cm toe vir 'n vol fokus.
