Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
More julle
My broer het onlangs vir hom n Howa .308 Bullbarrel gekoop, nou begin die soek tog na teleskope, wat dink julle manne van die bogenoemde scope? Of moet hy eerder kyk na Nikon Monarch of Rudolph? Die scope se prys is R7 200.00, wat in die R8000.00 prys klas vergelyk daarmee?
Hy gaan so bietjie jakalse in die nag skiet, dan papier tot en met so 600m, 700m en dan jag tot so 400m, en dan mos nou verder na mate die oefening plaasvind en vaardighede verbeter.
Lekker dag vir julle.

Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Die Hawke is baie goeie waarde vir geld. Jy kan die scope goedkoper kry as jy direk by Suburban Guns koop. Kyk eerder na die 20 half mil dot recticle, dit sal beter werk in die nag. Die nuwe hawke sidewinder het n 16 laag multi coating op hul lense, onthou net om die sticker af te trek!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Ek kyk ook na die Hawke vir my 223, maar SG is nie groot op hulp nie. Ek het nou maar 'n bestelling by S&O in gesit.joe rocket wrote: Jy kan die scope goedkoper kry as jy direk by Suburban Guns koop.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Ek en my Pa gebruik nou Hawke Endurance 30's op van ons gewere. Die scope boks ver bo sy prys klas. Glashelder, stel presies en is 'n stewige scope.
@Henrie - ja nee kyk ek het maar altyd vir hulle gebel want op email is hulle stadig. Ek wag nou al 2 dae vir 'n antwoord op 'n email vanaf 2 bekende geweer winkels en nog niks nie. Sal maar vandag bel.
@Henrie - ja nee kyk ek het maar altyd vir hulle gebel want op email is hulle stadig. Ek wag nou al 2 dae vir 'n antwoord op 'n email vanaf 2 bekende geweer winkels en nog niks nie. Sal maar vandag bel.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Hendried kyk na die hawke sf endurance reeks. 30 mm tube, glas is helder, mil dots is gekalibreer vir n 223. Jy kry hom in n 4x16x50 en n 6x24x50. Het ook n verligte kolletjie. Flippen lekker scope.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
n Pel van my het 1 van hulle op sy .243 en gaan nu 1 op sy Howa .308 Bullbarrel sit sodra die liksens deurkom. Hy is baie gelukkig met die teleskoop.OU VOORSLAG wrote:More julle
My broer het onlangs vir hom n Howa .308 Bullbarrel gekoop, nou begin die soek tog na teleskope, wat dink julle manne van die bogenoemde scope? Of moet hy eerder kyk na Nikon Monarch of Rudolph? Die scope se prys is R7 200.00, wat in die R8000.00 prys klas vergelyk daarmee?
Hy gaan so bietjie jakalse in die nag skiet, dan papier tot en met so 600m, 700m en dan jag tot so 400m, en dan mos nou verder na mate die oefening plaasvind en vaardighede verbeter.
Lekker dag vir julle.
Ek het sy kleinboet die 4-16x50 IR SR Pro op my .223, werk baie mooi. Ek wil oor die Desember vakansie die Nikon Fieldmaster van my .243 afhaal en n 8-32X56 SR PRO IR op hom sit.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Jip dit is is die modelle wat ons gebruik. My pa gebruik die een wat gekalibreer is vir 223/308.joe rocket wrote:Hendried kyk na die hawke sf endurance reeks. 30 mm tube, glas is helder, mil dots is gekalibreer vir n 223. Jy kry hom in n 4x16x50 en n 6x24x50. Het ook n verligte kolletjie. Flippen lekker scope.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Ek het die 6-24x56 op my 260Rem, baie tevrede
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
joe rocket wrote:Hendried kyk na die hawke sf endurance reeks. 30 mm tube, glas is helder, mil dots is gekalibreer vir n 223. Jy kry hom in n 4x16x50 en n 6x24x50. Het ook n verligte kolletjie. Flippen lekker scope.
Dis meer as wat ek het om te spandeer, moet maar spaar tot die lisensie opdaag.
Is dit wys om 'n scope te vat wat so spesifiek is vir 'n kaliber?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Henrie ons het nou so 4 weke terug R5300 betaal vir my pa sin wat 'n stel ringe ook ingesluit het.henried wrote:joe rocket wrote:Hendried kyk na die hawke sf endurance reeks. 30 mm tube, glas is helder, mil dots is gekalibreer vir n 223. Jy kry hom in n 4x16x50 en n 6x24x50. Het ook n verligte kolletjie. Flippen lekker scope.
Dis meer as wat ek het om te spandeer, moet maar spaar tot die lisensie opdaag.
Is dit wys om 'n scope te vat wat so spesifiek is vir 'n kaliber?
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3648
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Kyk ook by iWarehouse
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Wil net by julle hoor of julle ook gevind het dat die parralaks op die 32 vergrooting n bietjie sensitief is op 500+ meter. Miskien my oë. Ek het die 24 vergrooting en is hoogs tevrede.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

-
scheffere
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Wed Jul 23, 2014 5:48 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Ek dink nie dis die oë nie....dalk die knie as jy lê.....Heinz Petersen wrote:Wil net by julle hoor of julle ook gevind het dat die parralaks op die 32 vergrooting n bietjie sensitief is op 500+ meter. Miskien my oë. Ek het die 24 vergrooting en is hoogs tevrede.

Responsible Firearm Ownership
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hawke Sidewinder 8-32X56 SR PRO IR Reticle
Hy is baie sensitief maar as jy die groot stel wiel opsit wat saam met die scope kom stel dit makliker.