Boormasjien
-
Baas Koos
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat May 25, 2013 2:48 pm
Re: Boormasjien
Teen meer as R50 per gat? Dis vining maar verseker nie goedkoop nie.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Boormasjien
Dit is miskien vinnig en snaaks, maar ek dink dit is gevaarlik.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: Boormasjien
Ek dink ook dis gevaarlik en sal dit nie aanbeveel nie
. Ek loop maar die video raak en het hom al so paar keer gekyk. Die gate lyk meer of hulle geboor was, veral aan die buite kante. Maar wie weet...