Dagse menere.
Weet iemand dalk waar ek n nudge bar (verkieslik wrap around) vir n 2010 fortuner kan kry asb? Hoef ook nie nuut te wees nie.
Baie dankie. Waardeer.
Met n vleisie...
Fortuner Nudge Bar
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Fortuner Nudge Bar
Mellies ek sal dalk vir jou n plan kan maak.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Fortuner Nudge Bar
Fanx buddy. Waardeer baie.
Met n vleisie...
Met n vleisie...
