Hallo almal,
Ek soek vandag graag julle opinies rakende watter geweer julle sou kies. Ek spring nou op die 6.5mm kar en my geweer gaan grotendeels gebruik word vir medium afstand (tot 500m) jag en ek wil begin deelneem aan Gong Challenges.
Ek kyk tans na die Sabatti Tactical en Savage LRP gewere. Ek soek graag net laaste opinies oor die vuurwapens en watter van die twee julle dink die beste sal werk. Kaliber is nie 'n kwessie nie aangesien die .260 Rem en 6.5x47 Lapua albei kalibers is met die vermoë om van Springbokke tot Koedoes plat te maak. Ek skiet ook grotendeels net kopskote. Tot op hede het ek alles met my .22-250 geskiet maar ek soek iets swaarder en 6.5mm.
Ek luister graag na jul opinies.
Groete
Geelslang
Watter Medium afstand geweer??
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Watter Medium afstand geweer??
6.5x47 Lapua nog net goeie goed gehoor!!geelslang wrote:Hallo almal,
Ek soek vandag graag julle opinies rakende watter geweer julle sou kies. Ek spring nou op die 6.5mm kar en my geweer gaan grotendeels gebruik word vir medium afstand (tot 500m) jag en ek wil begin deelneem aan Gong Challenges.
Ek kyk tans na die Sabatti Tactical en Savage LRP gewere. Ek soek graag net laaste opinies oor die vuurwapens en watter van die twee julle dink die beste sal werk. Kaliber is nie 'n kwessie nie aangesien die .260 Rem en 6.5x47 Lapua albei kalibers is met die vermoë om van Springbokke tot Koedoes plat te maak. Ek skiet ook grotendeels net kopskote. Tot op hede het ek alles met my .22-250 geskiet maar ek soek iets swaarder en 6.5mm.
Ek luister graag na jul opinies.
Groete
Geelslang
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Watter Medium afstand geweer??
Of wat van die oukie...? 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: Watter Medium afstand geweer??
Moet nou nie so wees nie FHM. My swak hart.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Watter Medium afstand geweer??
6.5x47 Sabatti Tactical sou my keuse wees.


