Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Betaling gedoen, nou begin die opgewondenheid.
Ons het net een stel lang skietstokke. Niks vir sit of lê nie, behalwe die x-bag. Moet ons iets kry of sal ons sonder dit regkom?
Ons het net een stel lang skietstokke. Niks vir sit of lê nie, behalwe die x-bag. Moet ons iets kry of sal ons sonder dit regkom?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Bring dit waarmee jy jag of skiet. Ek sal so paar extra mikke bring.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Cobus(Cobb) wrote:Lyk my ons gaan die naweek so 3m/s wind hê daar oom Piet, klink dit reg...??
ps, ek sal die naweek kom, nie meer 22ste nie.
Dit is so tussen 6 - 7mph. Dis maar n ligte windjie. Soos hy nou hier waai, gaan dit sports wees. Hy waai nou so omtrent 16mph
-
hendrikm
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Tue Jul 03, 2012 8:40 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ek moet omverskoning vra, ek gaan dit nie maak more nie. Julle moet dit geniet!
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Peet, dankie vir die reelings, Piet, dankie vir jou tyd en lesse en kennis deel....vetpret gewees.
Cheers
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Janee Koos dit was nou 1 bakgat dag met bakgat leermeester. Dankie Piet, Jaco het sommer so in die bakkie gesit en dim en bright oppad huistoe. Daai 500m gong was ons beide se hoogtepunt alhoewel die 580 ons baas was.
Manne vir die van julle wat die komende naweek gaan en nog
wonder kan maar ophou wonder en vasmaak vir Saterdag. Bly sommer vir die braai ook, dis verseker die moeite werd om te bly.
Manne vir die van julle wat die komende naweek gaan en nog
wonder kan maar ophou wonder en vasmaak vir Saterdag. Bly sommer vir die braai ook, dis verseker die moeite werd om te bly.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Baie dankie vir die dag. Regtig baie geleer.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ek sien nou nog meer uit, sien julle Saterdag
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Giepie dit is lekker om gesig by die naam te kon sit. Ek weet sommer julle het dit geniet toe daai 300m gonge vanaf die stokke so lekker lui.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Dankie Oom Piet. Wat n great dag was dit nie gewees nie. Waardevolle tips by n leermeester gekry.
Konnie glo my 30 kwes skiet die gonge op 500m raak nie!
Konnie glo my 30 kwes skiet die gonge op 500m raak nie!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
martinf
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Tue Jul 12, 2011 10:10 am
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Oom Piet
Ek het baie uitgesien om dit weer te kom bywoon maar daar het nou weer iets voorgeval.
Ek hoop julle geniet dit.
Martin
Ek het baie uitgesien om dit weer te kom bywoon maar daar het nou weer iets voorgeval.
Ek hoop julle geniet dit.
Martin
Sako .22 Varminter
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
Musgrave 30-06 Mauser aksie
CZ 75 9mm D
CZ 243
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Oom Piet
Ek is nog in vir more en kan nie wag nie
Het egter nog nie betaal en wil gou regmaak met oom
Hoe en waar of het ek iewers die inligting gemis
Groete
Ek is nog in vir more en kan nie wag nie
Het egter nog nie betaal en wil gou regmaak met oom
Hoe en waar of het ek iewers die inligting gemis
Groete
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Wil net dankie se vir oom Piet vir n baie lekker kursus en dag!!!! Ons kyk uit vir daai gong skiet laarter die jaar!!!
Ekt baie geleer en dit was n goeie "confidence booster" om daai lang skote tevat het nou baie meer vertroue in my toeristing!!
Dan aan Willie dankie dat ons jou baan kon gebruik het vir die kursus hoop om gou weer daar n draai temaak!!
Ekt baie geleer en dit was n goeie "confidence booster" om daai lang skote tevat het nou baie meer vertroue in my toeristing!!
Dan aan Willie dankie dat ons jou baan kon gebruik het vir die kursus hoop om gou weer daar n draai temaak!!
- Boerboel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Mon Apr 20, 2015 7:51 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Ja dankie dit was baie lekker en het baie geleer, nou net oefen en oefen.
IF GUNS WERE OUTLAWED ONLY OUTLAWS WILL HAVE GUNS
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
Mauser 22LR
Musgrave 7x57
Howa 6.5 PRC
Zastava 375HH
Jacques van der Merwe
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Amen brothers...Dankie aan oom Piet en Willie vir die dag en die kuier na die tyd
- Langeraat
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
+1Alwyn wrote:Wil net dankie se vir oom Piet vir n baie lekker kursus en dag!!!! Ons kyk uit vir daai gong skiet laarter die jaar!!!
Ekt baie geleer en dit was n goeie "confidence booster" om daai lang skote tevat het nou baie meer vertroue in my toeristing!!
Dan aan Willie dankie dat ons jou baan kon gebruik het vir die kursus hoop om gou weer daar n draai temaak!!
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
- ThinusD
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Fri Aug 01, 2014 2:27 pm
Re: Skietkursus-Piet Breedt. Is daar belangstelling???
Hello Maats
Lyk my ek het als gemis.
Indien julle weer die kurses by Oom Piet reel, asb laat weet my indien moontlik. Ek travel maar baie en mis meeste van die lekker dinge.
Indien julle my Mail address soek.. thinus@hssa.co.za
Dankie weereens
Lyk my ek het als gemis.
Indien julle my Mail address soek.. thinus@hssa.co.za
Dankie weereens
Groete
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
Thinus Diedericks
308 MUSGRAVE, .270WIN IRIS
[i]"We would accomplish many more things if we did not think of them as Impossible"[/i]
