Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Te staan ek daar in die Gunshop en kwyl...en dink toe WDF!!!...bederf jouself man!
Oor die ligte frame van composite materials is skop die perd so bietjie.
Nou bly ek eers lank uit n gunshop uit...!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
PWV wrote:Vinnig gekyk na eerste foto toe lyk dit net soos 'n ding waarop mens toasted toebroodjies maak! Sit toe my bril op.
Baie geluk.
Oom is reg. Die gun kom in 'n pakkie soos "Rice crispies". Jy sit die loop in die kissie saam met die sneller en gooi die balletjie bo-oor. Maak die deksel toe, skakel die krag aan en viola! Ek sien hy het die delux model. "Two tone" met magesyn maker ingesluit!
Netjies maat. Jy is duidelik terug met 'n Bang!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Mooi FHM. Ons hoop jou aansoek gaan vinniger deur as myne.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
FCLoretz wrote:Mooi FHM. Ons hoop jou aansoek gaan vinniger deur as myne.
Klaar lisensie gekry!
Ek sal nou maar my gedagtes vir myself hou!!!!
baie geluk
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.