Dagse Almal
Ek sukkel om die bostaande op te spoor. Is daar n alternatiewe son skerm wat op n Zeis pas?
Hoor graag.
Groete
Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
Nightforce sin in selfde groote pas
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
Dries101 wrote:Nightforce sin in selfde groote pas
Baie dankie. Wardeer die hulp. Neem aan S&O is dan die beste plek om NF shades te kry?
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
Myne is n 50mm Lynx shade - effe goedkoper en pas perfek.
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
Baie dankie Mossie. Wardeer die hulp. Klink vir my na n goedkooper opsie. S&O het niks NF shades nie.mossie wrote:Myne is n 50mm Lynx shade - effe goedkoper en pas perfek.
Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
Mossie, is daar n spesifieke model van die Lynx reek wat pas op die Zeis of pas enige een?
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
Dit kos R500 by safari. Myne was op back order het n maand gewag.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Zeis Conquest HD5 50mm Sunshade
Baie dankie. Wardeer al die raad.
Groete
Groete
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!