GRAVERING

Post Reply
adam

GRAVERING

Post by adam »

Ek het vir my 'n halfklaar kolf uit Amerika laat invoer (Richards Microfit) en het Riaan van Moot Vuurwapens dit vir my mooi afgewerk, gepas, gepak en ge-"freefloat" op my geweer. My vraag is of enigiemand 'n goeie aanbeveling het vir iemand (verkieslik in Pretoria) wat vir my houtgravering kan doen (baie basies, bloot sodat die koilf nie uit my hande gly nie). Dankie, Adam 
Post Reply