Nuwe aansluitings

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
carlo308
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Mon Jul 27, 2015 9:35 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by carlo308 »

goeie middag aan allie maters,ek is van Lichtenburg.Baie insiggewende en intresante forum wat julle hier het en dankie dat ek hier mag deel.Soos meeste manne hier geniet ek ook die buitelewe,jag en die ander plesiertjies wat daarmee gepaard gaan.
LOOD VIR VLEKKIE
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Aug 06, 2015 2:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LOOD VIR VLEKKIE »

DAG SE JAGTERS! Eks n nuwe lid en my naam is Ricardo.
LOOD VIR VLEKKIE
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe manne. Ek vertrou dat ons by mekaar gaan leer en lekker gesels.

Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
LOOD VIR VLEKKIE
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Thu Aug 06, 2015 2:17 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by LOOD VIR VLEKKIE »

Dag se ek is n nuwe lid, het ook onlangs begin met jakkals jag en herlaai ook vir my 223,300wm.Ek bly in Rehoboth (Namibia)
LOOD VIR VLEKKIE
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 930
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Philip J »

Welkom aan al die nuwe vriende. Hoop julle geniet dit net so baie soos ek.
Groetnis
Philip
mammie 01
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Thu Aug 13, 2015 7:43 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by mammie 01 »

Hi almal my naam is woef en ek spesialiseer in game products and prosessing.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

mammie 01 wrote:Hi almal my naam is woef en ek spesialiseer in game products and prosessing.
Woef, waar is jou hondehok en waarmee jag jy. Seker ook 'n goeie gids in die jagveld.
Welkom hier!
User avatar
Farrell
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Mon Aug 17, 2015 6:03 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Farrell »

Naand Almal
My Naam is Peter
Woon in Pretoria, toegewyde jagter, herlaai, lid aan SA wild en Jagters vereeniging
Hou van herlaai inligting deel en laadings toets, met Quick Load
Nice om al die articles hier te lees
Groete
.22 long Brno
22 Hornet Anschultz
243 Brno
30-30 Winchester Marlin
30-06 Win
375 Win Super Express
300 Savage WSM
Jakkalhaas
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Wed Sep 02, 2015 1:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Jakkalhaas »

Dankie vir aanvaarding Francois.
Dagse aan al die lede,mag ons nog saam baie inligting deel.

Jakkalhaas
User avatar
snakker
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by snakker »

Hi almal

So rukkie terug ingeteken - so jammer ek stel myself nou eers voor.

Bly hier langs die Weskus (Lutzville), het op aartappel-plaas in Sandveld groot geword maar die skiet-gogga het my kwaai onlangs gebyt!! Het 22 Anschutz geërf, so 2 jaar terug 'n 30-06 aangeskaf en die res in my signature het ek basies oor die afgelope 3 maande gekoop!! Moet nou begin met herlaai, so ek het BAIE om by almal te leer. Sien baie uit!

Groete,
Wilhelm
bokkie
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Sep 06, 2015 2:42 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by bokkie »

Dagsê manne,
Ek is Bokkie Kritzinger van die Langkloof, in die Oos Kaap. Herlaai self en is geweer mal.
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by OupaZA »

Baie welkom jule!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
Benna
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Sun Sep 13, 2015 6:09 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Benna »

Hi my naam is Ben

Woon in Bronkhorstspruit

Help graag probleem diere uitskiet vir 'n ekstra geldjie en al rukkie besig met dit. Ek is ook voltyds in musiek bediening (ek weet lekker combo)

Skiet howa 22-250 en cz 375 h&h en 'n ou Remington .22

Lekker om inteskakel en te leer
Blessings
kudu375
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by kudu375 »

Hallo almal,

nuut hier by julle en het al klaar baie geleer, dit lyk na n bakgat forum.

my naam is Court en ek is woonagtig in Centurion,
jag te min en werk te hard ;D

Mooi dag
Court Schilbach
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

kudu375 wrote:Hallo almal,

nuut hier by julle en het al klaar baie geleer, dit lyk na n bakgat forum.

my naam is Court en ek is woonagtig in Centurion,
jag te min en werk te hard ;D

Mooi dag
Welkom Court!
Ja nee wat ou swaer - dis maar ons almal wat jagflooie het se probleem daai?
Sien uit na jou deelname hierso. ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Dumbluck »

Goeie dag, my naam is Adri en woon in Bellville.

Moeg geraak om my pa skietbaan toe te sleep so het uiteindelik my eie vuurwapens aangeskaf. Aansoeke is in vir 'n Glock 19 en Sako Varmint in 308. Ek het ook 'n Savage Model 12 LRP 260 rem gekoop, wag vir die eerste aansoeke om goedgekeur te raak voor ek hom instuur :)

Hier om te leer
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1703
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Vlakvark Soldaat »

Welkom hier, jy sal dit baie geniet. 260 rem, mmmm kan net lekker wees!
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Quentin007
Newbie
Newbie
Posts: 0
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:04 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Quentin007 »

Hallo - nuut en sal seker nog baie gesels...

My naam is Quentin en ek woon in Port Elizabeth. Het al baie hier geleer en besluit om ook deel te word van die gesels. hopelik sal ek nog baie leer en baie jagters ontmoet. As daar iemand is met raad oor billike prys jag in die oos kaap - ek is die ene ore...
groete
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by FHM »

Quentin007 wrote:Hallo - nuut en sal seker nog baie gesels...

My naam is Quentin en ek woon in Port Elizabeth. Het al baie hier geleer en besluit om ook deel te word van die gesels. hopelik sal ek nog baie leer en baie jagters ontmoet. As daar iemand is met raad oor billike prys jag in die oos kaap - ek is die ene ore...
groete

Welkom Quentin, hoop jy geniet dit saam om ons jag / skiet kampvuur. Sien uit na jouy deelname.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
erikvdh308
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Sep 24, 2015 10:43 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by erikvdh308 »

Naand sê almal ek is Erik van den Heever van Namakwaland. Ek is nuut op forum maar moet eerlik wees ek leer baie en geniet dit regtig baie om by al julle manne wat beter weet as ek raad te kry.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Plaashaas »

Baie welkom
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by PWV »

Welkom, Erik. Gesels saam en luister saam!
User avatar
Sybrandz
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Sun Feb 02, 2014 9:41 am

Re: Nuwe aansluitings

Post by Sybrandz »

erikvdh308 wrote:Naand sê almal ek is Erik van den Heever van Namakwaland. Ek is nuut op forum maar moet eerlik wees ek leer baie en geniet dit regtig baie om by al julle manne wat beter weet as ek raad te kry.
Welkom, Erik. Hoop jy geniet dit hier.
.177 Bsa .22 Norinco .300 Win Mag Ruger/Mauser, 12br CBC, 9mm Glock 26.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by Gawie(13mm) »

Welkom aan al die nuwe manne.
Laat dit oop loop!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
erikvdh308
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Thu Sep 24, 2015 10:43 pm

Re: Nuwe aansluitings

Post by erikvdh308 »

Ek wil raad hê by julle manne. Ek het n 308 met K98 aksie die geweer het baie mooi gegroep en ewe skielik het hy n A4 blad begin vol skiet op 100 m. Dit is die selfde lading met selfde punte en lot kruit al wat verander het was die PMP primers se Lot no. Nou ek weet die fout lê nie by my dit moet of by die geweer, scope of doppe lê. Nou my groot vraag is, van my doppe is al 9 keer herlaai ( hulle nekke en lengte word gesny) het n dop net n leeftyd? Dit is pmp doppe
Post Reply